Verified Reviews
Paarl
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Paarl
Rated 4.7 out of 5 based on 483 reviews.
"Baie warm gewees, maar 'n pragtige dorpie. Wens ons het meer tyd gehad om te "explore"."
"Jy moet jou rigting en plekke in die Paarl ken - dit kom maar deurmekaar voor. Vra maar vir Minette vir voorstelle vir resaurante. Die meeste is bietjie weggesteek."
"Ek is eintlik van die Weskus of platteland waar ons gewoond is aan minder verkeer en mense-opeenhoping. Die vrugte en groen landskap is rêrig 'n plus vir die omgewing."
"Die Paarl is lieflik en ek wens ons kon langer bly, want daar was nog baie meer om te sien en te beleef."
"Dis baie warm hierdie tyd van die jaar in die Paarl. Ons was daar vir besigheid. Maar dis nietemin 'n pragtige dorp, sentraal geleë tot wonderlike plekke in die Wes-Kaap."
"Ons was vir die 1ste keer in Paarl en ook by die Afrikaanse Taalmonument. Wat 'n voorreg. Ons gaan vir seker weer hier kom draai."
"Baie sentraal vir ons wat van Sutherland af Kaap toe moet kom vir besigheid."
"Die mooiste plek met so baie toeriste-aantreklikhede. Ons tyd was te min om alles te sien."
"Pragtige, vriendelike, rustige dorp. Baie warm, maar ek sou nie omgee om permanent daar te bly nie."