Verified Reviews

Panorama Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route

Rated 4.5 out of 5 based on 1589 reviews.

Sabie, Panorama Route

Oom Gawie se Plek

"Indien 'n mens van natuur hou en min tyd het om dit te geniet, is Sabie een van jou beste dorpies om heen te gaan. Daar is baie om in een dag se rondreis te sien en genoeg om 3 weke te spandeer en nie alles te sien nie. Ons was 8 jaar gelede daar en kan werklik sien dat nie baie het verander in die tydperk nie. 'n Stil rustige ou dorpie met seker een van die mooiste natuurlike besienswaardighede. Jy kan verlief raak op die dorp en sy mense en jy sal altyd iets goeds van die dorpie kan vertel."

Graskop, Panorama Route

Lisbon Eco Lodge

"Ongelooflike mooi deel van die land, net jammer Pelgrimsrus het agteruit gegaan."

Graskop, Panorama Route

Mogodi Lodge

"Good destination for tourists wishing to explore a most beautiful part of South Africa."

Steiltes, Panorama Route

Bergsig Self-Catering

"Lekker area om in te gaan draf!"

Panorama Route

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites

"Net na die reënseisoen is dit asemrowend met als wat groen is!"

Graskop, Panorama Route

Wild Forest Inn

"Moet beetaal om uitkykpunte te besoek."

Graskop, Panorama Route

Monia

"Die weer speel nie altyd saam nie. Maar die pragtige omgewing maak op daarvoor."

Steiltes, Panorama Route

Bergsig Self-Catering

"Baie op en af! Ons wat van die vlaktes af kom sukkel bietjie."

Graskop, Panorama Route

Lisbon Eco Lodge

"Graskop self is nie ideaal nie, maar as oornagplek om alles in die omgewing te kan sien."

Graskop, Panorama Route

Blue Swallow Chalets

"Graskop is a nice place for a vacation."

Graskop, Panorama Route

Lisbon Eco Lodge

"Die pad rondom Graskop is vreeslik vol slaggate."

Graskop, Panorama Route

Mogodi Lodge

"The only set back to fully enjoying Graskop is the potholes on the road. Well worth visiting though!"

Graskop, Panorama Route

Mogodi Lodge

"Die omgewing om Graskop is mooi om te sien."

Sabie, Panorama Route

Merry Pebbles Resort

"Sabie is 'n baie mooi dorp met baie vriendelike mense."

Panorama Route

Caracal Lodge

"Very beautiful, very accessible and very underrated!"

Sabie, Panorama Route

Merry Pebbles Resort

"Some of the roads are bad with potholes. "

Graskop, Panorama Route

Mogodi Lodge

"Graskop bied "amazing" plekke om te sien. Die dorp het baie "nice" outydse geboue. Die Flycatchers Castle was mooi om te sien."

Graskop, Panorama Route

Blue Swallow Chalets

"Dis pragtig! Ek sal enige iemand soontoe aanbeveel! Dis naby aan al die omliggende plekke, dis veilig en die mense van Graskop is vriendelik en gasvry!"

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1589
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers