Geverifieerde Resensie

Pearly Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pearly Beach bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 161 resensies.

Pearly Beach

Ons Strandhuisie N5

"Almal groet en is baie vriendelik. Kinders baljaar al te heerlik in die strate. Ek sal nogal dink dat hulle nader aan die "M, N of O" strate (in Pearly Beach Oord) ook 'n paadjie na die see toe moet maak, want dit is nogal ver vir die ou mensies om see toe te stap."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Een van my gunstelingplekke om vakansie te gaan."

Pearly Beach

Milkwood Cottage

"Veilige plek om te kuier. Vriendelike mense en leefhuis."

Pearly Beach

Pearly Stay

"Ons het ons eerste oggend na die see toe gestap en op 'n groep stropers afgekom. Daarna onveilig gevoel en die see vermy."

Pearly Beach

Milkwood Cottage

"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Dit is 'n baie mooi dorp, ongerepte vlaktes en prag. 'n Plek om te ontspan en weer die batterye te herlaai. Mal oor die stilte en vrede."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Sal self daar wil bly."

Pearly Beach

Pearly Gates

"Perfect as it is."

Pearly Beach

Pearly Gates

"Kan nie wag om weer te gaan, almal is so vriendelik."

Pearly Beach

Pearly Stay

"Sou graag langer wou bly."

Pearly Beach

Ons Strandhuisie N5

"Die omgewing en strand is van die mooistes wat SA bied waar jy baie veilig voel en die mense is baie vriendelik!"

Pearly Beach

Ons Strandhuisie N5

"Die oord is pragtig en baie gerieflik en veilig vir kinders."

Pearly Beach

Crest 70

"Oulike en stil dorp. Vat net genoeg vars goed van jou keuse saam sodat daar nie elke dag Gansbaai hoef gery te word nie. "

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Mooi plek on walvisse te kyk."

Pearly Beach

Crest 70

"Dis 'n rustige bestemming, en die rus werd."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Rustig en veilig. Vriendelike mense."

Pearly Beach

Pearly Beach Cottage

"Dit is 'n bietjie afgeleë, alhoewel dit 'n lekker stapstrand het, mits die weer goed is."

Pearly Beach

Pearly Beach Cottage

"Pearly Beach is 'n baie lekker stil dorpie om na weg te breek. Dit is beslis die moeite werd om daar te gaan afpak vir 'n vakansie."

Pearly Beach

Milkwood Cottage

"Fantastic destination to relax and unwind."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Baie lekker plek, mense is vriendelik en baie veilig. "

Pearly Beach

Milkwood Cottage

"Pearly Beach se strand is verskriklik mooi, die water is warm genoeg vir die kinders om te swem, die mense is verskriklik vriendelik en knoop graag 'n geselsie aan. Ons sal baie beslis weer daarheen wil gaan vir 'n wegbreek."

Pearly Beach

Pearly Gates

"Als is 100%"

Pearly Beach

Pearly Gates

"Ons kom al vir 32 jaar Pearly Beach toe en het alle veranderinge oor die jare meegemaak. Ek dink egter nie dat Pearly Beach op regte vlak is as toeristebestemming nie."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Pragtige en netjiese skoon plek."

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Baie stil, rustig en ordentlik."

Pearly Beach

Pearly Gates

"Pragtig, fantasties en die inwoners/vakansiegangers is almal baie vriendelik!"

Pearly Beach

Glipsie By Die See

"Vriendelikheid van die permanente inwoners laat jou sommer tuis voel, en moenie vergeet van die ongerepte strand nie. Dis hemels in vergelyking met ander strande. Probeer asb. om dit so te hou."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang