Verified Reviews

Phalaborwa

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Phalaborwa

Rated 3.9 out of 5 based on 225 reviews.

Phalaborwa

Wagon Wheels

"Ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Ideale plek om af te tree."

Phalaborwa

Royal Game Guest House

"Goeie basis om die wildtuin te besoek."

Phalaborwa

Lalamo Guest House

"Die feit dat dit naby die wildtuinhek is, is 'n bonus. "

Phalaborwa

Wagon Wheels

"Dorp is mooi met alles wat nodig is. Big Five Restaurant 'n moet."

Phalaborwa

Phalaborwa Town Guest House

"Dalk die paaie se lyne verf, die mense ry verskriklik."

Phalaborwa

Wagon Wheels

"Net oorgeslaap. Nie veel gesien nie. Baie goeie ligging vir wildtuin-besoekers."

Phalaborwa

Lalamo Guest House

"Baie mooi dorp, en gerieflike winkels."

Phalaborwa

Charming Self-Catering Apartment

"Maklike ingang na die Krugerwildtuin."

Phalaborwa

Phalaborwa Town Guest House

"Lekker naby aan die Nasionale Krugerwildtuin."

Phalaborwa

Charming Self-Catering Apartment

"Ideale plek vir oornagverblyf op pad na die Kruger Wildtuin."

Phalaborwa

Loerie Lodge

"Veral geskik as jy wildtuin toe gaan."

Phalaborwa

Impala Chalets - Phalaborwa

"Ideaal om Krugerpark te bezoeken."

Phalaborwa

Lalamo Guest House

"Lekker mango's en gin."

Phalaborwa

Phalaborwa Town Guest House

"Baie mooi omgewing met maklike toegang tot die Krugerwildtuin. "

Phalaborwa

Phalaborwa Town Guest House

"Ek weet nie eintlik nie, want my bestemming was Shingwedzi in Kruger. Wat ek wel kan sê is dat die Pick 'n Pay baie goed geleë is en dat ek al my inkopies vir 11 dae in die wildtuin daar kon doen. Die bestuur daar was vriendelik en het my gehelp om verskeie items op die rakke te vind. Ek het in daardie sentrum veilig gevoel, ook in die parkeerarea. "

Phalaborwa

Iso'Bella Vita Guesthouse

"Mooi, skoon dorp met opvallende Afrikaans-vriendelike gemeenskap. "

Phalaborwa

Iso'Bella Vita Guesthouse

"Heerlike wegbreekbestemming."

Phalaborwa

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers

"Daar is 'n whisky stokery wat baie oulik is. Jy kan bespreek vir 'n toer deur die plek."

Phalaborwa

Impala Chalets - Phalaborwa

"Self in Phalaborwa gewoon! Was altyd mooi dorp."

Phalaborwa

Lalamo Guest House

"Foskor se groot Myngat is iets om te sien van die heuwel af. "

Phalaborwa

Cottage Lenise

"Dis 'n wonderlike plek in die Laeveld."

Phalaborwa

Cottage Lenise

"Baie goed geleë om die Wildtuin te besoek, en 'n mooi plekkie!"

Phalaborwa

Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa

"Die dorp het redelik verval, ken Phalaborwa al jare en ry so elke 3 tot 5 jaar daardeur en elke keer gaan die dorp al meer agteruit. Wat 'n jammerte dit kan 'n pragtige dorp wees."

Phalaborwa

Iso'Bella Vita Guesthouse

"Ons was te kort daar om werklik sinvolle kommentaar te kan lewer oor die dorp."

Phalaborwa

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers

"Kan meer aantreklik gemaak word, aangesien die Kruger Nasionale Wildtuin net 'n klipgooi weg is."

Phalaborwa

Cottage Lenise

"The biggest bonus is that you can enter Kruger National Park from just outside Phalaborwa."

Phalaborwa

Lalamo Guest House

"Baie naby aan die ingang tot die Krugerwildtuin, asook winkels soos Spar, ens."

Phalaborwa

Lalamo Guest House

"Baie oulike restaurante, gerieflike winkelsentrums en baie naby aan die Krugerwildtuin se hek. Die dorp op sigself dink ek nie is 'n toeriste dorp nie, maar wel wanneer dit kom by dagbesoekers aan die wildtuin."

Phalaborwa

Impala Chalets - Phalaborwa

"Gerieflike oornagplek vir besoek aan die Kruger Nasionale Park."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers