Geverifieerde Resensie
Port Edward
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Edward bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 144 resensies.
"Leisure Bay as vakansiebestemming is perfek. Nie gekommersialiseer nie, veilige parkering by verskeidenheid strande en naby genoeg aan Port Edward vir winkels."
"Perfectly situated for joining an organised hike, or going to the casino."
"Lekker plattelandse atmosfeer, lieflike omgewing en daar is baie om te sien en doen in die omgewing."
"Our overall stay was very pleasant and will definitely be back."
"Perfect for those who like the wild coast. Personally I'm not a fan. Not many shops around, we prefer the shopping malls and vibrant beaches, so Margate is more preferable to me."
"Die plek is maar vergete deur die wêreld. Ten minste is die strande nog mooi."
"We did not see enough but the places we did stunning and would definitely go back again."
"Spud is heerlike retaurant en ons was groot groep van 10 mense en almal se kos was uitstaande. Lekker karaoke op Vrydagaand gehad."