Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
Bladsy 10 - 143 lekke plekke om te bly
A Graceful Stay is 'n bekoorlike gastehuis met 'n rustige atmosfeer in Potchefstroom. Dit is sowat 5 km vanaf die N...
Pad Langs is 'n moderne selfsorg-rondawel op die eienaar se plaas in Potchefstroom. Die eiendom is ongeveer 3 km va...
Gracias Gastehuis is op 'n kleinhoewe in Potchefstroom, sowat 1,5 km vanaf die Noordwes-Universiteit geleë. Die gas...
Home@Micasa is 'n bekoorlike en moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige sekuriteitskompleks in Potchefstroom. Die t...
Elgro River Lodge is in 'n kronkeling van die pragtige Vaalrivier net 30 km van Potchefstroom af geleë. Die lodge...
The Craft Guesthouse unit 1 is 'n uniek ontwerpte eenheid in Potchefstroom, Noordwes. Dit het 'n privaat ingang en ...
Tassie's is in Potchefstroom en bied gerieflike verblyf aan gaste wat oornagverblyf soek. Verblyf word gebied in 3...
Accommodation at Potch Guesthouse is in Potchefstroom en naby die Potchefstroom Hospitaal. Hierdie gastehuis is die...
Huys ten Bosch Guest House is gerieflik geleë in die hartjie van die PUK se universiteitsgemeenskap, 7 minute se st...
Cherry On Top Self Catering bied 9 volledige selfsorg-eenhede, geskik vir enkellopendes wat deel, paartjies, gesinn...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer