Verified Reviews
Prince Albert
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Prince Albert
Rated 4.7 out of 5 based on 1098 reviews.
"Pragtige Klein Karoo-dorpie met baie bekoring! Ek sal graag effe langer hier wil deurbring volgende keer. PS - boek restaurante vooruit, hulle raak vinnig baie vol."
"Prins Albert kan al die seisoene in een dag hê, maar dis 'n gemaklike kuier in enige van die restaurante en 'n lekker atmosfeer."
"A must-stop and clean Karoo town, with old-world charm. The nearby Swartberg Pass is breathtakingly beautiful and worth the drive - although not for those who suffer from vertigo (steep and narrow in places). The dirt road, however, is easily driveable and well-maintained."
"Besonderse dorp, op baie plekke hier voel dit asof jy in era van 100 jaar terug instap met die leivore en groot stukke landbou grond binne in die dorp."
"Sal dit weer besoek. Baie om te sien en te doen en 'n dorpie met baie karakter en gawe mense."
"Different experience to last visit. Covid seems to have taken its toll on smaller businesses."
"Pragtige, Karoo dorpie met die majesteuse berge en op die plaas gevoel. Hoop regtig dat die teater weer binnekort sy deure sal oopmaak."
"Pragtige dorpie met baie potensiaal. Groter advertensieborde vir Prins Albert Olives en Weltevrede Vye Plaas moet in die dorp opgesit word. Min eetplekke beskikbaar."