Geverifieerde Resensie
Ramsgate Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ramsgate Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 55 resensies.
"Blouvlag, wat kan ek sê en dit is presies wat dit was. Heerlike plek om te wees. Strand is skoon, veilig en genoeg plek vir almal en hul sambrele. "
"We enjoyed it so much, but in future it will be lovely to have a Minitown with toys for children to play."
"Can't wait to go back, beach is great fun place to be compared to other beaches if you want relaxing environment Ramsgate Beach is the perfect place."
"Ramsgate is 'n pragtige klein dorpie. Dit was my eerste keer om daar vakansie te hou en ek was aangenaam verras. Baie lekker swemstrand en dis naby aan baie ander toeriste aantreklikhede. Sal enige tyd Ramsgate aanbeveel as 'n vakansiebestemming. "
"Geen wegneemeetplekke na 1800. Bottelstore maak teen 17:30 toe. Kwaliteit restaurante bestaan nie."
"Dis ons eerste ervaring buite seisoen in Ramsgate. Baie mooi skoon en ons sal dit aanbeveel vir almal."