Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suidkus akkommodasie
1980 lekke plekke om te bly
Sandy Toes & Salty Kisses is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste en dit is stapafstand vanaf die strand in Amanzimtoti. Die woo...
17 Capri Amanzimtoti is op die eerste verdieping in ‘n veilige ou woonstelblok in die hartjie van Amanzimtoti geleë. Dis teen die see met ‘n...
11 Coral Sands is 'n vakansiewoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Scottsburgh. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, stran...
6 Key Largo is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in 'n veilige en luukse kompleks in Doonside aan die Suidkus. Die woonstel met 'n ...
Uvongo Sands 6 is ’n losstaande huis slegs 100 m van die fantastiese Uvongo-hoofstrand af. Daar is 'n swembad, 'n getypoel, 'n strandmeer en...
Shell on the Seashore is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, 'n kusdorp suid van Durban. Dié kompleks is naby 'n veil...
12 Capri is 'n moderne selfsorgwoonstel wat smaakvol versier is. Dit is op die eerste verdieping van 'n veilige, bekende vakansiekompleks in...
37 Key Largo is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks in Kingsburgh. Dié woonstel op die eerste verdieping het s...
43 Sea-esta is 'n selfsorgwoonstel in die Mtwalume Vakansieoord in die hartjie van Mtwalume net 600 m vanaf die see. Die woonstel het slaa...
29 Adante is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir tot 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh, net 200 m vanaf die strand....
Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie... Lees meer