Verified Reviews
Rawsonville
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Rawsonville
Rated 4.4 out of 5 based on 124 reviews.
"Rawsonville is stil en rustig maar daar is ook heelwat om te sien en doen. Dit is ook gerieflik naby aan 'n groot winkelsentrum en naby genoeg aan Kaapstad. Oulike plek. Sal weer daar gaan besoek aflê."
"Rawsonville en omgewing is pragtig en daar is die mooiste natuur rondom jou en baie plekke wat jy kan besoek, dus is Rawsonville baie lekker om te besoek."
"Du Toitskloof kelders is fantasties die mense gaan uit hulle pad uit vir jou."