Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Rayton

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Rayton

Rated 4.3 out of 5 based on 7 reviews.

Rayton

Aloe Penny

"Vriendelike mense."

Rayton

Aloe Penny

"Baie skoon en netjiese dorp. Maar maak gerus ook 'n draai in Cullinan."

Rayton

Aloe Penny

"Baie interessante plek met baie mooi huise. "

Rayton

Aloe Penny

"Daar is nie juis veel om te doen nie, en dit is word meestal besoek deur mense wat nie daar bly as daar 'n troue of funksie in die area is."

Rayton

Aloe Penny

"Pragtige plaas tipe dorpie sommer op die voorstoep van Pretoria-Oos."

Rayton

Pearl Guest House

"Ok if you need to stay over for a wedding or function. "

Rayton

Pearl Guest House

"Lekker omgewing om 'n blaaskans te neem."

World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote