Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Reebok

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Reebok

Rated 4.7 out of 5 based on 63 reviews.

Reebok

Seefront Familie Huis

"Sal beslis weer Reebok toe wil gaan."

Reebok

At Whale-Phin Guest House

"Die natuurskoon en stilte is wat mens nodig het vir 'n wegbreek."

Reebok

Ons Stukkie Hemel

"Lekker sentraal geleë tussen Gorge en Mosselbaai."

Reebok

Ons Stukkie Hemel

"Lekker vir die kids met die rotse by die strand om laagwater vissies te vang. Naby aan alles en rustig weg van verkeer."

Reebok

Seefront Familie Huis

"Rustige plek met baie vriendelikke mense."

Reebok

Clean & Neat Self Catering Apartment

"Stil plekkie vir ouer persone om lekker weg te breek van die besige stadslewe. "

Reebok

Mooisig 5 Reebok

"Rustige stil en veilige area. "

Reebok

Villa De La Mer

"Goed geleë. Rustig genoeg vir ontspanning, maar bied ook toegang tot alles wat 'n mens nodig het, soos winkels en ander ontspanningsaktiwiteite."

Reebok

Dolphin House

"Ligging is perfek naby Hartenbos, Mosselbaai, Groot Brak en Klein Brak."

Reebok

2 Bedroom Garden Route Bliss

"Dit beskik oor 'n wonderlike roete reg langs die see vir 'n vroeg-oggend stappie of draf."

Reebok

A Small Piece of Heaven

"If you love long walks on the beach and exploring rock pools, then this is the place for you."

Reebok

Clean & Neat Self Catering Apartment

"Goeie plek vir aftree."

Reebok

Tussen die Brakke

"Reebok en Tergniet sal altyd ons gunsteling vakansieplek wees."

Reebok

Clean & Neat Self Catering Apartment

"Baie mooi plek. Sal verseker weer gaan."

Reebok

Tussen die Brakke

"Effense ompad om te ry. "

Reebok

Clean & Neat Self Catering Apartment

"Baie mooi, lieflike bestemming."

Reebok

Ons Geluk

"Baie goeie vakansiebestemming. Rustig en ontspannend."

Reebok

Clean & Neat Self Catering Apartment

"Rustige area waar jy lekker kan ontspan, maar tog is jy naby genoeg aan al die toerisme aantreklikhede en vermaak."

Reebok

De Langer Bly

"Heerlike vakansiedorpie, en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."

Reebok

33 Rooibok Avenue

"Die huis is in 'n goeie ligging tussen Mosselbaai en George, asook naby strande. 'n Goeie bestemming om dagroetes van hier af te kan doen. "

Reebok

The Seehuis

"Baie rustige kusdorp. Dit is ideaal vir die wat wil wegkom van die lawaai en dit is naby genoeg aan groter dorpe indien jy vakansiepret soek."

Reebok

Reebok 13 Blouwildebees

"Ek sou verkies dat almal nie daarheen gaan nie, want dit is een van my gunstelingplekke vir 'n Desembervakansie."

Reebok

Tussen die Brakke

"Effe ver van die noodsaaklike dinge wat jy elke dag benodig."

Reebok

De Langer Bly

"Dit is 'n geskiedkundige plek, en verseker 'n plek om te besoek."

Reebok

Aloe Eden

"Daar is nie goeie restaurante naby nie. "

Reebok

De Langer Bly

"Reebok as bestemming bied soveel rustigheid en die pragtige natuur. 'n Regte Kaapse see reuk van fynbos."

Reebok

De Langer Bly

"Baie lekker geleë, veral as jy rustigheid soek."

Reebok

-Somerlust

"Rustig."

Reebok

Clean & Neat Self Catering Apartment

"Sentrale plek om die omgewing te verken."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote