Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Reebok

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Reebok bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 63 resensies.

Reebok

Micasa Sucasa

"Reebok has very friendly people and helpful. We are two elderly people and when asked for directions the people of Reebok went out of their way to help. We will definitely return."

Reebok

Micasa Sucasa

"Kort dalk 'n winkel onder by die strand."

Reebok

Simplicity @ the Sea

"Wonderlike plek om vakansie te hou."

Reebok

Simplicity @ the Sea

"Rustige vakansiedorp. Pragtige natuurskoon."

Reebok

Beautiful Self-catering Apartment

"Perfek vir Klein-Brak-strand. Nie besig in Desember nie."

Reebok

Ons Stukkie Hemel

"Die dorpie is besonders mooi en die mense almal vriendelik. Ons het ons harte hier verloor."

Reebok

Whale-Tales

"Sentraal geleë naby aan die beste swemstrande in die omgewing."

Reebok

House Madoqua

"Baie veilig en sentraal met oulike winkelsentrum."

Reebok

Julsies Home

"Baie stil, selfs in die spitstyd in Desember."

Reebok

Micasa Sucasa

"Voel baie veilig."

Reebok

The Seehuis

"Lieflike, rustige kusdorpie om te besoek en vandaar die Tuinroete en omliggende areas te besoek."

Reebok

Whale-Tales

"Skoon strande en vriendelike mense."

Reebok

Die Anker

"Lieflike en skoon omgewing."

Reebok

Micasa Sucasa

"Baie lekker, pragtig en sal enige tyd weer gaan."

Reebok

Micasa Sucasa

"Dit is 'n baie rustige plek om net te kan ontspan."

Reebok

Julsies Home

"Reebok is op die tuinroete vir my die hartsplek - weg van al die besige omgewings en alles is gerieflik naby."

Reebok

Whale-Tales

"Ongelukkig nie 'n swemstrand nie, maar ideaal vir rus."

Reebok

Simplicity @ the Sea

"Perfek vir iemand wat wil wegkom van die stad se geraas, maar wat tog die rondplas in die branders geniet. "

Reebok

83 on Robertson

"Reebok is sentraal geleë. Naby die N2, 40 km vanaf George. Die omliggende areas waar jy kan verdwaal in die mooi natuurskoon. See en swem is beslis nie alles nie. Besienswaardighede is die juwele van hierdie area."

Reebok

33 Rooibok Avenue

"See you next time."

Reebok

77 Casa Grande

"Reebok is lovely, clean and quiet."

Reebok

83 on Robertson

"Dis die lewe!"

Reebok

Ons Stukkie Hemel

"Pragtige plek en so veilig. Ons swem goed soos opslaan stoele en sambrele het onder gestaan. Soms het ons nie eers die voertuig gesluit nie. Daar is niemand wat jou pla nie. Die die mense is so vriendelik wat permanent daar woon. Dis regtig 'n lekker plek gewees. Beveel met my hele hart Ons stukkie Hemel aan vir as jy rus en vrede soek en net wil wegkom van 'n gejag na wind. "

Reebok

77 Casa Grande

"Pragtige omgewing met sentrale ligging en toegang tot ander fasiliteite."

Reebok

Reebok Apartments

"Very convenient with a Pick and Pay at the entrance to Klein Brak."

Reebok

Mossel Bay Beach Cottage

"Ek dink 'n pragtige skoon droom strand om by te wees."

Reebok

De Langer Bly

"Reebok is 'n lekker rustige en pragtige plek."

Reebok

33 Rooibok Avenue

"Alles was gerieflik."

Reebok

77 Casa Grande

"Ons sal enigiemand aanbeveel en sal definitief weer daarheen gaan."

Reebok

De Langer Bly

"Dis pragtig. Ons kan nie vir 'n beter plek gevra dit nie."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem