Verified Reviews

Riemvasmaak Region

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Riemvasmaak Region

Rated 4.3 out of 5 based on 161 reviews.

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Naby aan Augrabies Waterval. Wynliefhebbers, daar is heelwat kelders met goeie plaaslike wyn. "

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"The place itself is not bad locals are friendly and helpful although the local amenities close early on weekends forcing one to drive to Upington."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Heerlik gekuier. Pienk Padstal is 'n moet!"

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Ons het vroeg vertrek, maar het heerlik geëet by die Kakamas Hotel."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Kakamas is an overnight destination for people travelling on the N14, and a hub for those visiting Augrabies. It has a few interesting visits, and is clearly trying to establish itself as a holiday destination."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Perfek vir oornag en dagbesoek aan Augrabies."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Alles wat ons nodig gehad het was daar. Mooi omgewing."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"Netjies en naby Augrabies. "

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Goed geleë om area te kan verken asook Augrabies Valle. Dorp het alles wat jy kan nodig kry om te kan aankoop."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"Goed geleë. Ons sal weer soontoe gaan en meer tyd daar deurbring."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Augrabies is baie mooi en naby aan die dorp!"

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Alles daar was net wonderl vir al die Augrabiese valle."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Ons het Kakamas baie geniet. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Ek dink nie daar is te veel om te doen nie, maar Kakamas is 'n gerieflike plek om oor te slaap as mens via Springbok ry op pad Kaap toe of terug. Ons het baie lekker geëet by oulike restaurantjie Café Ziba."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Peaceful Garden Accommodation

"Kakamas is 'n klein dorpie, maar 'n groot juweel. Naby genoeg om te ry na interessante dinge in die omgewing."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Is sentraal geleë en naby genoeg aan die Augrabies valle."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"Daar is heelwat te sien in die omgewing, veral as jy bereid is om die grondpaaie te ry. Die dorp se paaie is in baie swak toestand. Daar is egter 'n lekker groot Spar en paar eetplekke. Die mense van die omgewing is baie vriendelik en gesels graag."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Lekker naby die Augrabiesvalle en ons het 'n bietjie wyn gaan proe. Mooi groot dorp."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Kakamas met die Augrabies in die omgewing is 'n wenner."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Belvedere Gastehuis

"Die Mas is vir seker 'n moet as mens in Kakamas kuier. Mooi omgewing. Die Pienk Padstal ook vol lekker bederwe."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Gerieflik naby Augrabiese valle, Riemvasmaak, Die Mas en verskeie ander eetplekke en besienswaardighede."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"Kakamas is beslis 'n plek wat ons almal moet besoek."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Opvallend hoe skoon en netjies die dorpe in die Noord-Kaap is in kontras met van die ander dorpe tydens ons reis na Augrabies."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Meerkat Compound

"Baie mooi met al die groen wingerde en vriendelike mense."

Kakamas, Riemvasmaak Region

Palmhof Chalets

"Wat 'n interessante dorp. Beslis die moeite werd om te besoek. "

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers