Verified Reviews
Robertson
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Robertson
Rated 4.6 out of 5 based on 525 reviews.
"Ons geniet die eetplekke en kuierplekke op Robertson, veral Four Cousins en Bourbon Street. "
"Daar is so baie om te doen in die area en die mense is almal baie vriendelik."
"Ons geniet dit om in Robertson te gaan kuier. Ons het die aand by die Four Cousins restaurant gaan eet. Die kos smaakvol en baie goed voorberei en bedien. Ons sal Four Cousins definitief aanbeveel."
"Kan dalk meer adverteer op Facebook waar die meeste mense vandag goed en plekke soek."
"A small town surrounded by many wine estates, it is a good central point to stay in for exploring the neighboring towns and estates. Not much happening in town itself, but beautiful old churches and lovely people."
"Saggy Stone is 'n wenner. Het dit reeds aanbeveel. bestuur en personeel vriendelik, behulpsaam en kos uitstekend."
"Julle sien ons sommer gou weer! So lieflike plek en ervaring! "
"Pragtige dorp met goeie akkommodasie, goeie winkels, beste restaurante."
"Dis altyd 'n plesier om Robertson en die omliggende wynplase te besoek. Mens word orals hartlik ontvang en personeel is almal goed opgelei, vriendelik, professioneel en behulpsaam. Toeriste behoort gerus 'n plan te maak om die omgewing te besoek."
"Robertson has a lot to offer, and of course Klipdrift is located close by and De Wetshof winery went the extra mile in welcoming us and you can do contact them also to arrange a tasting, to name just a few."
"Alles is maklik bykombaar. Gaan maak 'n draai by R62 diner en Eseltjiesrus Donkey Sanctuary by McGregor."
"Die hele dorpie het 'n wonderlike atmosfeer en die wynplase is great! Baie om ook in die omgewing te doen. "