Geverifieerde Resensie
Robertson
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Robertson bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 525 resensies.
"Pragtige dorpie. Ons het heerlik gekuier by Van Loveren wynplaas se restaurant Christina's onder hul lower groen bome. By Esona wynplaas het ons 'n unieke wy proe gehad in hul kelder. Ons het ook Birds Paradise besoek. Pragtige plek om jou kinders heen te vat. Four Cousins Restuarant op Robertson is 'n moet. Sal vir seker weer wil gaan kuier op Robertson."
"Robertson is a lovely destination, everyone is so friendly and accommodating. The wine farms are all embedded in its own unique natural surroundings and openly available for all. Definitely a place to revisit."
"There is actually a lot to do in Robertson, we took a boat ride on the Breede River. Went to Van Loveren wine estate for lunch and went to Four Cousins for breakfast. There's hiking and biking trails, and sky diving for the more adventurous!"
"Robertson is 'n pragtige plek. Ons was verras oor die mooi en skoon paaie en dorpies. Sal beslis weer daar gaan kuier."
"Groot geword op die dorp en was verbaas om te sien hoe dit uitgebrei het en hoe goed die vakansie akkommodasie is. My vriendin het ook die naweek in 'n gastehuis tuis gegaan wat net so oulik was."
"Wow! What an amazing place to visit. Beautiful wine and fruit farms and very friendly people. We were impressed with one particular wine farm and the beautiful garden of Van Loveren."
"Baie pragtige plattelandse dorpie met goeie wynplase in die nabye omgewing."
"We have been visiting Robertson twice a year for many years. There is plenty to do in Robertson. The river for skiing and fishing, the mountains, the wine farms, lovely restaurants and even a lovely new shopping centre. It is in an easy two hour drive from Cape Town. Perfect for a weekend."