Verified Reviews
Sabie
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sabie
Rated 4.4 out of 5 based on 458 reviews.
"Nie lekker om te sien hoe Sabie agteruitgaan nie. Van 2004 wat ons soontoe gaan is daar duidelike agteruitgang."
"Ons het net deur Sabie gery, nie gestop nie, maar baie nuwe eetplekke en dinge wat aanloklik gelyk het!"
"Die pad na Hazyview is beskadig en dus kan mens nie so om ry nie. Sabie se fietsryroetes is topgehalte - Trailworx weet wat hul doen."
"Hartseer om te sien hoe kleindorpies agteruitgaan. Die omgewing is baie mooi."
"Die tuine word deeglik onderhou. Daar is 'n lekker groot swembad en jy is maar 3 km vanaf Sabie."
"Baie mooi area, maar die dorp lyk verwaarloos. Paaie baie sleg veral na die watervalle in die nabye omgewing."
"Van die watervalle se ingangsfooie is belaglik as jy vat hoe vuil die toilette is en dat daar amper nooit water was nie."
"Dit is lekker sentraal geleë tussen plekke wat mens deur die dag kan besoek en daar is baie waarmee jy jou kan besig hou."
"We visited all the tourist attractions with family that was out from the UK."
"Die dorp/besigheidsgebied was skoon. 'n Ideale oornag destinasie na KNP en Mpumalanga Laeveld. Pad na Haziview kan mense ontmoedig om in Sabie te oornag oppad na KNP. Oogmerk is om 'n gemaklike/vinnige roete na KNP te hê om sodoende vroeg by die park se toegangshekke te wees (Phabeni en Kruger hekke). Roete tussen Sabie en Hazyview moet spoedig herstel en oopgemaak word."
"I would recommend not going there for a weekend. It needs you to take at least a week."
"Sabie het verval, ons het die 3 watervalle besoek en die paaie na die watervalle is baie sleg. Dit gee nie 'n goeie beeld van ons mooi land nie."
"My partner and I had the most amazing experience. This was our perfect holiday destination, we will definitely come back soon! Everything was amazing. "