Verified Reviews
Sabie
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sabie
Rated 4.4 out of 5 based on 458 reviews.
"Nice place, overall I love Sabie. Just were not too many people. Otherwise ok."
"Diro het bietjie erg verval. Die Van Heerden Apteek was ongelooflike hulpvaardig met ons kleinseun wat siek geword het. Die staf was wonderlik en so so vriendelik. Baie dankie."
"Loadshedding was really a nuisance and there is a lack of options when it comes to restaurants. But in general it is a friendly town."
"Vir mense wat die natuur geniet is dit 'n absolute moet gaan. Al die mooi watervalle in en om Sabie."
"Sabie is a gem. It holds so much potential and is often overlooked. We enjoyed our stay in Sabie and prefer it over some other towns in the area. The locals are also very friendly. Had a great time here!"
"Might be ok if no load shedding. Museum closed, and the post office was rude (the clerk took stamps 'home', while she asked us to come back at 2 pm. She left her colleague flabbergasted). Nice restaurants and 3 waterfalls to visit."
"Die restaurante se kos is uitstekend. Ons het elke aand by 'n ander plek gaan eet, en elke aand was ons verstom oor die lekker kos. Die paaie kan bietjie verbeter word. Daar is baie slaggate."
"It's a very beautiful town with a lot of attractions. I will recommend it to any tourist."
"Het heerlik vakansie gehou. Besienswaardighede is besonders en duidelik aangedui. Na ons sewende besoek is dit steeds besonders."
"Elke plekkie wat ons besoek het was 'n belewenis, net jammer dat 'n mens deesdae moet betaal om al die watervalle en die wonder van God se skepping in die natuur, te kan sien."