Verified Reviews

Saldanha

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha

Rated 4.3 out of 5 based on 95 reviews.

Saldanha

12 on Beach

"Die strand is nie na wense nie. Dis vuil en daar is baie glas."

Saldanha

Skulpdraai

"Een van die mooiste kusdorpe in die Wes-Kaap."

Saldanha

12 on Beach

"Dis 'n pragtige dorpie met heerlike vis en vriendelike mense."

Saldanha

12 on Beach

"A cosy seaside village, wonderful to visit."

Saldanha

12 on Beach

"Nie ver om te ry uit die Kaap."

Saldanha

Skulpdraai

"Saldanha die beste plek ooit. Sal maar altyd terugkeer na hierdie plek. Mooi plek met pragtige uitsigte en die gemeenskap so vriendelik. Hulle laat jou sommer tuis voel. Sal weer daar gaan kuier."

Saldanha

Skulpdraai

"Saldanha is 'n lieflike plek en die mense baie vriendelik. Die uitsigte oral is asemrowend en ek het die plek baie geniet. Sal weer 'n besoekie aflê aan Saldanha. "

Saldanha

Skulpdraai

"Saldanha is en bly goeie toerismebestemming."

Saldanha

Skulpdraai

"Baie plekke wat naby geleë is wat jy kan besoek."

Saldanha

Skulpdraai

"Ongelooflik mooi en geniet dit elke keer as ons kans kry om daar uit te kom vir vakansie. "

Saldanha

12 on Beach

"Dis 'n lekker plek."

Blouwater Bay, Saldanha

Kyki-C

"Vir seker die plek om by weg te breek uit die stad se geraas en gejaag. Die perfekte ligging en onbeskryflike vakansie."

Saldanha

Pikkie Cottage

"Ongelooflik sentraal geleë. "

Saldanha

12 on Beach

"One of the most untouched secrets in the Western Cape. Wonderful people and amazing what this town can actually offer."

Saldanha

Skulpdraai

"Dis 'n baie rustige dorpie, met vriendelike mense."

Blouwater Bay, Saldanha

Saldanha Bay View - Parker Crescent

"Die kuier was so wonderlik rustig, omdat die see so naby is, was 'n bonus, ons twee pensionarise kon die lang stap-strande so geniet."

Saldanha

12 on Beach

"Stil en oulike dorpie."

Saldanha

La Capitaine

"Rustig en kalm atmosfeer. Bring daardie rustigheid en kalmte in jou gemoed. Net wat jy nodig het na 'n besige jaar."

Saldanha

12 on Beach

"Baie rustige dorpie vir 'n stadsjapie, maar 'n goeie rusplek weg van stad se gewoel."

Saldanha

12 on Beach

"Treat yourself to a delightful evening with live entertainment and splendid supper at the "Captain's Cabin " restaurant, 5 minute drive from 12 on beach. Also tour the surrounding areas and bays no more than 50 km radius. Great developments taking place. Jacobsbaai, Paternoster, St. Helena Bay, Brittanje Bay, etc."

Saldanha

Skulpdraai

"Die area was nie baie veilig nie. Ons het 'n insident gehad op die strand toe my ma en dogtertjie gaan stap het en die volgende oomblik was daar 2 mans om hulle wat nader aan hulle gestap het en gelyk het of hulle iets wou doen. Gelukkig was my man net agter hulle en toe hy vir hulle skree, toe hardloop die mans weg."

Blouwater Bay, Saldanha

Blue Bay Lodge & Resort

"Die plek het potensiaal om baie meer te kan doen. Hulle het oulike fasiliteite. Diens by die restaurant was wel goed, maar diens by ontvangs het baie werk nodig."

Blouwater Bay, Saldanha

Kyki-C

"'n Rustige buurt."

Blouwater Bay, Saldanha

Kyki-C

"Sal dalk net die strand bietjie meer skoon hou by die hawe."

Blouwater Bay, Saldanha

Blue Bay Lodge & Resort

"As jy wil kom om te rus of klein kinders het en nie van plan is om te ry nie, dan kan ek dit aanbeveel of selfs vir besigheid."

Blouwater Bay, Saldanha

Kyki-C

"Lieflike area, stil en rustig."

Blouwater Bay, Saldanha

Kyki-C

"Uitsig is baie mooi."

Blouwater Bay, Saldanha

Kyki-C

"Pragtige skoon strand en het heerlik geswem. Sal weer daar gaan uitspan."

Blouwater Bay, Saldanha

Kyki-C

"Oulike plekkie."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers