Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Santos Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Santos Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 85 resensies.

Santosbaai

6de Laan Self-catering Apartment

"Pragtige natuurskoon en aangename vakansie atmosfeer!"

Santosbaai

Santos Express

"Sal enige tyd weer daar tuisgaan!"

Santosbaai

82 De Bakke Terrace

"Baie lekker om vakansie te hou. Skoon en netjies."

Santosbaai

Santos Express

"Was heerlik om snags die branders op die strand te hoor breek. Lekker strand reg voor trein."

Santosbaai

Santos Express

"Dit is iets anders. Baie nice!"

Santosbaai

Baystay

"Net oorgebly en nie as toeris daar gebly nie. Was voorheen langer daar en dit was baie interessant."

Santosbaai

Santos Express

"Hou so aan. "

Santosbaai

Santos Express

"Lekker rustige plekkie by die see. Iemand wat so 'n trein ervaring wil beleef sal ons dit aanbeveel. Maar weereens soos met alle toeriste betrekkinge jy kry waarvoor jy betaal."

Santosbaai

Santos Express

"Ek dink nie ek was al by 'n baai so mooi soos Santosbaai. Kalm waters en stunning strand."

Santosbaai

Santos Express

"Maybe with my next visit I can ask for a later check out time."

Santosbaai

82 De Bakke Terrace

"Ek kan enige een aanbeveel om van Santosbaai gebruik te maak."

Santosbaai

Santos Express

"Veilig en skoon."

Santosbaai

Santos Express

"Pragtige strand met 'n veilige swemsee."

Santosbaai

Santos Express

"Baie mooi strand, netjies en nie so bedrywig soos Diazstrand nie."

Santosbaai

Santos Express

"Sal dit nou gereeld 'n bestemming maak wanneer ons van Pretoria, via George, na Hermanus reis."

Santosbaai

La Vue

"Mooi strande."

Santosbaai

59 LongSantos

"Ons was erg teleurgesteld met die kwaliteit van die lewensredders wat daar diens gedoen het. Hulle was volgens ons nooit 100% gereed vir aksie nie, want hulle aandag word afgetrek deur vriende wat opdaag en dan vir ure aaneen gesels. Daar was ook 'n radio of iets soortgelyks wat klipharde musiek speel. Dan is hulle rug gekeer na die see, so hulle kan nie sien of hoor as daar moontlike probleme op die sand of in die seewater is nie."

Santosbaai

Sancor Selfsorg 1

"Baie netjies en skoon."

Santosbaai

Sancor Selfsorg 1

"Perfect for the beach lover, historian and if you are looking for little flea market shopping. I can recommend the market at the harbour area."

Santosbaai

Sancor Selfsorg 1

"Lekker swemstrand veral met kleiner kinders."

Santosbaai

Santos Express

"Pragtige en veilige strand."

Santosbaai

6de Laan Self-catering Apartment

"Prentjiemooi. Uit die boeke!"

Santosbaai

La Vue

"We have decided to make this our annual break-away destination after a busy year."

Santosbaai

La Vue

"Baie lekker gesinstrand!"

Santosbaai

82 De Bakke Terrace

"Wens ons kon daar woon!"

Santosbaai

C Break

"Wonderlik. Dit is my spesiale strand bo almal."

Santosbaai

6de Laan Self-catering Apartment

"Baie rustig en sal definitief weer daar kuier."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem