Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3430 resensies.
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Noorspoort Self-Catering Guest Farm"A beautiful clean and very interesting place in a green area of the Karoo!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Vriendelike mense. Naby nodige winkels vir basiese behoeftes."
Kinibaai, Sarah Baartman-distrik
Sea Otters Lodge"Regtig asemrowend en aan te beveel ook die restaurant in Kini Bay."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Nice town. Good food (go to the Brewery for lunch), and the Owl House is very impressive. "
Colchester, Sarah Baartman-distrik
Sundays Mouth Guesthouse"Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Dit is 'n besondere ervaring. Die afgesonderdheid van die gemeenskappie, hoe hulle as klein vriendekring mekaar dra en die leefstyl wat ons lankal van vergeet het, was opnuut 'n kleine film om te waardeer."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Vriendelike, gawe inwoners met opregte gasvryheid. Ons kom beslis weer. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Oulike plekkie met verbasend baie eetplekke. Aangename en vriendelike mense."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Aloma House"'n Interessante dorp met besondere museums en ander historiese geboue. Die Walter Battiss-museum is 'n moet vir enige kunsliefhebber! Lekker restaurante is nog 'n pluspunt vir hierdie dorp wat werklik 'n besoek werd is."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Dio Dell 'Amore"Kabeljous is nice, maar Jeffreysbaai in geheel het vir my baie agteruitgegaan."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
De Old Drift Guest Farm"Restaurant se personeel was BAIE vriendelik en behulpsaam. Iets wat mens nie meer aldag in ons mooi land teëkom nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Aandster"Pragtige, interessante dorpie. Was ons eerste besoek, sal weer eendag daar oorslaap."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Aloma House"Yes, it is a very nice town and the hairdresser is absolutely great."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Conifer Beach House"Baie netjies plek! Heerlike klimaat gedurende Maart."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Waters Edge"Bluewater Bay bly een van ons gunsteling-bestemmings."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Reservations"Die dorpie self is pragtig en netjies skoon."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo Dung Beetle Guest Farm"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Rustige en unieke dorp en altyd lekker om tyd daar te spandeer."