Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.

Sarah Baartman-distrik

Kamerkloof

"Beslis die moeite werd. 'n Weggesteekte skat om te ontdek."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

36 Mount Road B&B

"I was born in Gqeberha, very good place to have a holiday."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

The Summer House

"It's a beautiful and clean city, wish our Buffalo City could learn a thing or two from this city."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Claptons Beach 2

"Dis die see met van die mooiste uitsigte. Gasvry en vriendelike gemeenskap."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Panorama Guest House

"We enjoyed Port Alfred, we did the boat ride, went to a music festival, everyone is friendly there."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Sea Otters Lodge

"Port Elizabeth en omgewing word onderskat as 'n toeristebestemming."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

And The Cow Jumped Over The Moon...

"The end-of-the-year festival of lights should be on your bucket list! It was an amazing event!"

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Mike Heroldt 28

"Pragtige dorp met al die groen stukke so tussen die huise. Mense ook baie vriendelik en mens swem baie lekker in die see daar."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Furrows Lodge

"Awesome plek vir natuurliefhebbers. "

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Sunshine Lodge

"Ons het baie lekker gebly en die plek is baie skoon en netjies en mense baie vriendelik, sal vir enige iemand aanbeveel."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Pine Cottage

"St Francis is a fantastic destination for all ages. Something to do for everyone, whether kitesurfing, beaching, sightseeing, trail walks/running, MTB trails, various different restaurants etc."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Aquarius B&B

"Jeffrey's Bay is a lovely place. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Water Tower

"Pragtige juweel in SA wat besoek moet word."

Steytlerville, Sarah Baartman-distrik

The Royal Steytlerville

"'n Pragtige, opgepaste Karoo-dorpie. Strate is skoon en geboue word regtig mooi gerestoureer en opgepas. Beslis 'n dorpie wat op jou reislysie moet wees!"

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Sunshine Lodge

"Great place, it is a fun destination with lots to do. The roads are in very bad shape and should be redone."

Sarah Baartman-distrik

Scalarhoney Lodge

"Die Langkloof is so 'n mooi wêreld met soveel natuurskoon, dis net jammer die paaie en infrastruktuur is besig om daarmee heen te gaan."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Pyramid House By the Sea

"It's a very beautiful place, I must say and I'm definitely going back with family."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Port Elizabeth was altyd so goed gewees maar daar is baie werk om alles weer op spoed te kry met alles wat agteruit gaan."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Sunbird 2

"Kaap St. Fransis is verseker een van die mooiste strande. Was mal oor die strand met al sy baie honde. Heerlike stap, swem en visvang."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Bethesda

"Dit was ons derde verblyf in Nieu-Bethesda en was weer net so aangenaam soos altyd. Die dorp en sy mense is besonders en die "festival of lights"-optog deur die dorp op Oujaarsaand sal ons baie graag weer wil meedoen."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Bayview Loghome

"Nie eintlik ingegaan nie, behalwe na die Bay-winkelsentrum. Naby en goed toegerus."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Bethesda

"Pragtige dorp en baie lekker om te loop en te verken."

Patensie, Sarah Baartman-distrik

Ripple Hill Hotel

"Ry bietjie die ongewone roetes en verken ons mooi land."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

The Astons No. 3

"Jeffreysbaai is 'n baie lekker vakansiebestemming en soveel om te bied van die winkels tot waterpark en strande. Die inwoners is bitter gaaf en so behulpsaam."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Aquarius B&B

"JBay is skoon en mens voel veilig daar. Kan beslis sien wie is aan bewind daar. Strande skoon. Maar eerlik hulle naglewe vir ons universiteitkinders was swak en die restaurante wat so vroeg toemaak is belaglik. Het heerlik by Vismandjie en Trawlers geëet. Vir seker die moeite werd"

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang