Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Lodge on Main Guest House & Conference Center"Still love PE although the beaches were closed."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"Nie baie gekuier in Gqeberha (Port Elizabeth), maar by Blue Horizon Bay was dit nostalgiese herinneringe."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Jeffreys Bay Luxury Apartments"Lekker Afrikaanse dorpie en almal is vriendelik. Alles is naby aan mekaar so jy hoef nie ver te ry om te gaan eet of dorp toe te gaan nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"Historiese Karoo dorpie met 'n verskeidenheid besienswaardighede, verblyf, eetplekke, kuns, kultuur en argeologie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Tot Hier Toe Padstal"Die dorpie moet beleef word. 'n Juweel!"
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Baie stil gewees op 'n Sondagmiddag, maar die kerkgebou is baie indrukwekkend."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Outsiders B&B"Ongelooflike mooi plek en vat jou terug in tyd. Love it!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Martinique Cove 6"Met die strande wat gesluit was is dit nie altyd maklik om tieners besig te hou nie, maar ja ons het dit nog steeds geniet."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Mens neig om op die snelweg te klim en te jaag van punt A na punt B. Gevolglik word al die kleiner plekke met hul juwele gemis, meer tyd kan van die snelweg af spandeer word."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Barefoot Bungalow"Baie lekker bestemming met mooi juweeltjies naby soos Paradise Beach ens."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mooiste Uitsig"Jeffreysbaai is ons tweede huis. Ons is baie lief vir die dorp met sy vriendelike mense."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owl Nest House"Lovely place to stay as always. The lovely family at the Outsiders Backpackers and B&B agreed to make us breakfast even though we were not staying with them."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Abundance"Jeffreysbaai bly maar een van ons gunsteling vakansieplekke."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Caravan Park"Mag dit so behoue bly en groei in wat dit reeds is."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda is 'n moet sien Karoo dorpie. Van die Uilhuis, Brouery en Fossil centre. Die kos daar rond is watertand lekker."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Surf Point 6"The locals are friendly and we enjoyed our stay here. Humansdorp and Cape St Francis close by is worth while to visit. Lots of restaurants in the area."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Went to see the Owl House. Very little else to recommend. A quiet, clean town off the beaten track."
Jansenville, Sarah Baartman-distrik
Lorraine's Guest House"Klein dorpie maar die gastehuis en padkafee by die vulstasie het opgemaak."