Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Beachway"The Summerstrand has some lovely facilities including a very restful beach."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ocean View Guest House"Knap asb. die strukture op, asook paaie se toestand."
Twee Riviere, Sarah Baartman District
Pansy Kothuis"Pragtige, geskiedkundige dorpie met pragtige ou geboue and asemrowende uitsigte op die berge."
Bushman's River Mouth, Sarah Baartman District
Rendezvous"Polisie moet diefstal en inbrake ernstiger opneem."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Parkview Safari Lodge"PE has it all, safari destination, beachfront views, city life with the option of clubbing, great variety of restaurants, great urban planning with everything being 12 - 15 minutes' away."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sheilan House"Port Alfred is a refreshing and really good getaway from the city life. People are friendly and respect privacy. Also safe and very beautiful beaches."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Beach House"Lovely place to relax. Easy access to beaches. Stunning part of the Eastern Cape."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Light House"Lovely warm weather this time of the year and the beaches are to die for. The people are really friendly. If you have never been to Port Elizabeth before I suggest you go and see for yourself, you won't be disappointed. Really a holiday destination in my books. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Admiral's Lodge"Pragtige plek om te besoek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir volwassenes en kinders van alle ouderdomme."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Bay View Self-Catering"Cannon Rocks is rustig en die perfekte plek om die son en see te geniet. Kinders kan in die strate en op die strand speel. Pragtige swemarea en poele met kilometers wit strand."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Dio Dell 'Amore"Pragtige dorpie, ek dink dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou. Alles wat mens nodig het."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Wil so gou as moontlik teruggaan en meer tyd daar spandeer!"
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Interessante argitektuur en dis ‘n netjiese en skoon dorpie! Daar is selfs ‘n interessante watergat, Die Stal, wat ek ongelukkig nie besoek het nie!"
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Lekker nuwe pizza-plek by Blue Door oopgemaak."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Chapman Hotel & Conference Centre"Dit is een van die Oos-Kaap se mooiste stede en het baie om te bied."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"Jeffreys Bay is a very busy little town, so if you want to get away from it all, Paradise beach is the way to go."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seester Strandhuis"Ek gaan kuier altyd daar as ons 'n wegbreekkans kry. Die dorp is altyd skoon en netjies."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Garden Cottage"Die weer het ons bietjie gefnuik beide kere wat ons in Port Alfred was. Ons kon nie al die buitelugaktiwiteite doen wat ons beplan het nie, maar ons sal teruggaan om dit te doen! Dit is 'n pragtige dorpie met baie doendinge om jou en jou gesin besig te hou."
Patensie, Sarah Baartman District
Ripple Hill Hotel"Was baie besonders, die Gamtoos-distrik was regtig iets om te sien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Beachwalk Bed and Breakfast"Baie mooi en skoon plek."