Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Sunland, Sarah Baartman-distrik
Kududu Guest House"Close to the main gate of Addo Elephant Park and with some amazing restaurants in the vicinity."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Beautiful sea view, everything that you need is just close by, security is always visible no need to be scared of anything. Boat ride is amazing and affordable too, my children won't forget that place."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Great town! Will relocate there from PE anytime if possible."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Baie mooi plek sal weer kom kuier!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Wilmot Cottages"Panoramiese uitsig op hawe en strand. Netjiese paaie ideaal vir loop of draf."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
3040 on Freshwater"Dit voel half onregverdig dat die gewone mens nie toegang het tot die pragtige Marina nie - hoekom net vir die selected few? Daar kan gerus meer eetplekkies op die strandfront of by die Pier wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"Die beste stad in die land! Alles is hier wat 'n mens wil hê. Die see, die natuur, wild-lodges en indien jy iets wil koop of vermaak wil hê, is daar winkels en opvoerings genoeg!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Chapman Hotel & Conference Centre"'n Pragtige skoon area, wat lieflike uitsigte oor die see bied. Baie restaurante en hotelle om van te kies!"
Astonbaai, Sarah Baartman-distrik
Houtboschbaai No 1"Very quiet and peaceful (out of season) with a variety of food options in Jeffrey's Bay."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Die pebble strand is die mooiste ooit! Restaurante goed geprys. Spar baie mooi en netjies!"
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"Die omgewing is asemrowend mooi. Rotsformasies wat verbyster. Paaie baie goed in alle rigtings."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
3040 on Freshwater"I fell in love with this little town. I will definitely be back!"
"Het op Addo oornag om Addo Olifant Park te besoek, maar Homestead kan ook as vakansieplek dien."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Nagenoeg"My gunsteling Karoo-dorp! As jy nog nie daar was nie, mis jy uit!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Uitstekende dorp vir toeriste. Dis net 'n groot en verskriklik jammerte dat die plaaslike Munisipaliteit die dorp se algehele infrastruktuur so laat verwaarloos, met spesifieke verwysing na die strande en die padnetwerk. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"As jy lief is vir koffie, gaan kuier daar. Daar is ook 'n wynplaas met 'n besonderse toer en wynproe."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Coral Tree Self-Catering"Very nice and quiet village in a beautiful environment."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Remini"Dis die gemaklikste, vriendelikste en veiligste dorp. As jy wil rus. Ferreira Town is jou dorp."
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"Fantasties. Kan nie in beter woorde beskryf hoe rustig en asemrowend mooi dit is nie. "