Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ash River Lodge B&B"Die rustigheid en berge van Clarens is kos vir jou siel! Dit is eintlik so naby aan Bloemfontein, mens moet meer 'n tydjie maak om daarheen weg te breek."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"'n Stukkie hemel. Werklik besonderse plekkie wat tot in die diepste van my wese gespreek het. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Studio 28 Clarens"Die plek is pragtig en cozy. Alles binne bereik en loopafstand. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mooigezicht"Baie lekker met vriendelike inwoners. Uiters geskik vir toeriste wat die natuur wil verken en die omgewing sal waardeer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Die midde-dorp is nie wat wonders nie, maar Rooikat Cottage wel. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Fantastiese dorp. Golden Gate park is 'n groot besienswaardigheid."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Baie aangenaam. Stel voor hulle moet pad om middel blok 'n one way maak. Voertuie kan nie albei rigtings ry nie, te min spasie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Kiara Lodge"Ons love Clarens, absoluut 'n pragtige dorpie en sal baie langer daar wil kuier as net 'n naweek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"'n Mens voel veilig en ontspanne in die mooie Clarens met sy talle inloerplekke en eetplekke te kies en te keur. Dan is Golden Gate ook net om die draai. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Definitief 'n dorpie wat sommer vinnig in jou hart inkruip, met al sy klein winkeltjies en sy natuurskoon."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Wyford Farm"Daar is interresante plekkies om te besoek op Van Reenens Pass."
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm"The access and egress roads are currently in bad condition only good for 4 x 4, and then are still very rough and slow travel - add an extra hour to your perceived time to get there."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Paddocks 6"Baie lekker dorpie om te besoek, met baie om te doen. Dit is ongelukkig net die paaie daarheen wat hard is op die bande, en kan veroorsaak dat mens nie te gretig is om weer die reis aan te pak nie. Veral die pad vanaf Viljoenskroon tot Steynsrus is baie erg, en ook die stukkie waar jy afdraai na Ventersburg tot in Welkom. Maak nie saak watse pad jy ry nie, hulle bly maar gevaarlik en maak die reis na Clarens bietjie stresvol. Maar dit is die regering se probleem, en nie Clarens sin nie. Dit kan egter die toerisme daarheen affekteer indien dit nie reggestel word nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Dit was ons eerste keer en Clarens was awesome en sien ons definitief weer en weer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Villa Vista Bonita 63"Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie met 'n heerlike atmosfeer, oulike winkeltjies, lekker eetplekke en 'n mooi gholfbaan. Dis net 'n klipgooi weg van Lesotho sou 'n mens oorweeg om Lesotho ook te besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mystic Mountain Cottage"Uitstekende dorpie met meer as genoeg om oud en jonk te vermaak."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Drakensview Self Catering"Dit lyk nie of die Munisipaliteit moeite doen om die dorp skoon en in stand te hou nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ash River Lodge B&B"Lovely village with very interesting little shops and plenty of art galleries!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Geniet Clarens met elke besoek, maar moet sê Rooikat Cottage het dit hierdie keer nog baie meer aangenaam gemaak."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Clarens is een van die mooiste dorpies en 'n moet vir enige iemand se wenslys, om ten minste een keer te besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is good for a weekend visit or painting holiday, as the views are absolutely stunning. Not sure about a longer stay as it is a very small town and apart from outdoor sporting activities, does not offer much more. The shops are rather expensive and much of what is on offer is available in the City at much cheaper prices. I would be lovely to see art exhibitions on the square by local and other artists over weekends which they can sell to the public without a middle man. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Frost House"Beautiful town, even the township was interesting and seemed to be without high order crime."