Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Clarens is 'great'! Los die kos by die huis en vat net genoeg geld saam, ons het met al ons kos en nog meer teruggegaan huis toe. Die mense is vriendelik en die plek is rustig en veilig. Die hoogtepunt was die 'white river rafting' op die Asrivier, wat 'n avontuur saam Kallie se 'crew'."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Klein dorpie met baie karakter, sal weer moet teruggaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Accommodation @ The Spa"Baie lekker maar te gewild. Mense trap jou dood in die dorpie."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Hou verby Clarens toe."
Mooi River, Drakensberg, South Africa
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Baie veelsydig. Voorsien in elkeen se behoefte."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Sommer net n lekker plek, soveel om van te kies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Netjiese skoon dorpie met baie om jou mee besig te hou."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Pumula Guest Farm"As jy van die natuur en stilte hou gaan jy van Fouriesburg hou."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Twin Towers @ Fairview Estates"Te ver van Fairview, so was glad nie in die dorpie nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Quaint little town. Both vibrant and peaceful. Lots to do and see (before 17:30). We Ziplined at Clarens Xtreme. The children had loads of fun and the staff was helpful and friendly. Safety seems to be a high priority. We struggled to get a place to eat dinner with children as most places closed at 17:30. The variety in the supermarket is limited. Clarens Xtreme also has a lovely Ossewa camp just outside Clarens for groups or families. Lovely setting and good facilities. We took a youth group during a previous trip and had great fun! Ollie Esplin (the owner) is also very knowledgeable about the geography (stone formations, etc.) and the history of the area. Worth a trip with him. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
By the Way Gastehuis"Clarens is 'n pragtige dorp, die mense is vriendelik en pryse is oor die algemeen redelik en aanvaarbaar."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Fantastiese eetplekke, maar die craft winkels gaan baie agteruit. Die voorraad bly al vir jare dieselfde."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"'n Opregte Vrystaatse dorpie, in 'n uitsonderlike omgewing."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Clarens is sekerlik een van die mees idealistiese dorpies in die Oos-Vrystaat indien nie die hele Suid-Afrika nie. My vrou het haar hart verloor op die plekkie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"'n Uitsonderlike, pragtige omgewing met interessante winkels en eetplekke loopafstand binne die dorp. Baie lekker geëet by restaurante."
Golden Gate Region, Drakensberg, South Africa
Old Mill Drift Guest Farm"Tar road is excellent and the scenery is lovely."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Ongelooflik baie om te doen en sien. Dankie Clarens, dit was goed. Sien julle weer!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"In Clarens kan jy die pragtige natuur geniet, maar ook vir ons stadsmense is daar oulike winkels en lekker eetplekke. As jy in die natuur wil wees kan jy veilig in die berg gaan stap of as jy tussen mense wil wees kan jy in die oulike dorpie stap. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Baie mooi plekkie. Het die brouery interessant gevind. Lekker!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Ark Mountain Lodge"A quaint little village to enjoy walking outside, eating outside and enjoying mountain activities."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Talking Trees Self-Catering House"Die natuurskoon van die omgewing en die rustigheid van die dorpie is bekoorlik. Ons het nooit onveilig gevoel nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Clarens bly maar net 'n lekker wegbreek van die stadsgewoel. Dit is ook 'n skoon dorp in vergelyking met ander dorpe."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Twin Towers @ Fairview Estates"Fouriesburg area is baie mooi en ook 'n goeie oornagplek as u wil Katsedam besoek. Ek sal dit vir enige iemand aan beveel wat vir 'n naweek wil wegbreek uit die stad. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ash River Lodge B&B"Idilliese naweek, pragtige natuurskoon en baie gasvrye mense."