Verified Reviews

Drakensberg, South Africa

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa

Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.

Champagne Castle, Drakensberg, South Africa

Shepherd Farm

"Dit is 'n baie mooi omgewing, maar die aktiwiteite is baie duur."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Willow Villas

"As jy na rustigheid soek, is Clarens die ideale plek om te besoek. Alle plekke is stapafstaand vanaf mekaar met uitstekende "views"."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Ash River Lodge B&B

"Ek is mal oor Clarens en gee mens gemoedsrus."

Champagne Castle, Drakensberg, South Africa

Misty Peaks Cloudlands

"Pragtige area, klomp aktiwiteite in die area. Heerlik om te gaan stap."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Fouriesburg Country Inn

"Gaan en geniet die pratige omgewing."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Hannic's Retreat

"Dis die mees fantastiese dorp, pragtige winkeltjies en restaurante. Warm, vriendelike atmosfeer. Asemrowende uitsig oor die berg en heuwels."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Gable Cottages No. 4

"Die winkels is nie meer soos dit altyd was nie, vermoed met die Covid het baie eienaars deurgeloop. Restaurante was heerlik en sal aanbeveel vir heerlike , rustige wegbreek van die gejaag van lewe."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Rhino Retreat

"There are a lot of restaurants and cute little shops to visit. The area is lovely. They just need a proper supermarket to buy necessities."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Mooigezicht

"Winkels se goedere is bietjie aan die duur kant"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Amber Selfsorg

"Clarens is een van ons gunsteling wegbreekdorpies. Al die winkels en restaurante is dierevriendelik wat 'n groot bonus is. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Arundel Studios

"This was our first time visiting Clarens. It was all I expected it to be and more. Would definitely recommend it to anyone that has never been there."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Views

"Lekker kuier dorpie."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Piccolo Nido

"Die onderdorp met die stadion is net raserig, veral vroegaand. Daarom is dit seker baie belangrik om die ligging van jou verblyf perfek te kies."

Drakensberg, South Africa

The Bird’s Nest

"As jy van die natuur hou, is hierdie area 'n moet om te sien. Pragtig verbyf!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Ongeag Self Catering House

"Altyd lekker om 'n naweek daar te gaan rus."

Clarens, Drakensberg, South Africa

de Minimalist House

"Baie mooi, rusigte dorpie. Voel baie naby aan die natuur. Jy kan alles basies kry daar. Baie lekker kase, vir kaasliefhebbers. Atmosfeer voer jou terug na vervloeë dae."

Clarens, Drakensberg, South Africa

La Bri

"Die nasionale park is verlate - geen beheer oor wie ingaan en uitgaan nie. Dit het ons baie onveilig laat voel. Clarens is fantasties soos ons verwag het."

Clarens, Drakensberg, South Africa

La Bri

"Daar is baie min plekke in ons land waar mens nog veilig is of veilig voel. Ons het 21:00 in die aand nog buite geloop en het nie nodig gehad om heeltyd oor ons skouers te kyk of ons veilig is nie, dis net 'n heeltemale ander gevoel van rustigheid, veiligheid en tevredenheid."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Views

"Lieflike dorp met baie beienswaardighede. Die staproetes is voorwaar iets om nie te mis nie."

Page
Page 24 - Showing 691 to 720
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers