Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Central Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Otters Rest @ Dondini Trout Farm"The road could be better. Lots of potholes. "
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Shepherd Farm"Dit is 'n baie mooi omgewing, maar die aktiwiteite is baie duur."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Graceland Self-catering Cottages"The view was spectacular."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Willow Villas"As jy na rustigheid soek, is Clarens die ideale plek om te besoek. Alle plekke is stapafstaand vanaf mekaar met uitstekende "views"."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ash River Lodge B&B"Ek is mal oor Clarens en gee mens gemoedsrus."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Misty Peaks Cloudlands"Pragtige area, klomp aktiwiteite in die area. Heerlik om te gaan stap."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Fouriesburg Country Inn"Gaan en geniet die pratige omgewing."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hannic's Retreat"Dis die mees fantastiese dorp, pragtige winkeltjies en restaurante. Warm, vriendelike atmosfeer. Asemrowende uitsig oor die berg en heuwels."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gable Cottages No. 4"Die winkels is nie meer soos dit altyd was nie, vermoed met die Covid het baie eienaars deurgeloop. Restaurante was heerlik en sal aanbeveel vir heerlike , rustige wegbreek van die gejaag van lewe."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rhino Retreat"There are a lot of restaurants and cute little shops to visit. The area is lovely. They just need a proper supermarket to buy necessities."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Amber Selfsorg"Clarens is een van ons gunsteling wegbreekdorpies. Al die winkels en restaurante is dierevriendelik wat 'n groot bonus is. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"This was our first time visiting Clarens. It was all I expected it to be and more. Would definitely recommend it to anyone that has never been there."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Piccolo Nido"Die onderdorp met die stadion is net raserig, veral vroegaand. Daarom is dit seker baie belangrik om die ligging van jou verblyf perfek te kies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ongeag Self Catering House"Altyd lekker om 'n naweek daar te gaan rus."
Clarens, Drakensberg, South Africa
de Minimalist House"Baie mooi, rusigte dorpie. Voel baie naby aan die natuur. Jy kan alles basies kry daar. Baie lekker kase, vir kaasliefhebbers. Atmosfeer voer jou terug na vervloeë dae."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Die nasionale park is verlate - geen beheer oor wie ingaan en uitgaan nie. Dit het ons baie onveilig laat voel. Clarens is fantasties soos ons verwag het."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Daar is baie min plekke in ons land waar mens nog veilig is of veilig voel. Ons het 21:00 in die aand nog buite geloop en het nie nodig gehad om heeltyd oor ons skouers te kyk of ons veilig is nie, dis net 'n heeltemale ander gevoel van rustigheid, veiligheid en tevredenheid."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Lieflike dorp met baie beienswaardighede. Die staproetes is voorwaar iets om nie te mis nie."