Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Stonehaven Clarens"Ons is gek oor Clarens en al bly ons 'n klipgooi ver geniet ons dit gereeld as 'n naweek en vinnige wegbreek vakansiebestemming!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Willow Villas"Een van ons gunsteling bestemmings. Naby genoeg aan Johannesburg om vir 'n vinnige naweek te kom."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Quaint town, but the road infrastructure is in serious need of maintenance. Potholes and ruts abound. I would recommend driving SUVs to Clarens and not low slung sedans,"
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Pumuleni Wegbreek"Baie om te doen in die omgewing, maar dit sluit nie in dat mens koffie kan drink by Champaigne Castle hotel nie! Hulle is toe vir almal behalwe gaste."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Wonderlik dorpie! Ons kom beslis terug om dié keer langer te bly."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Willow Villas"Clarens is a beautiful place, especially the mountains. We will be definitely going back in the future. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Stonehaven Clarens"Beautiful town with a wide selection of lovely artist galleries and restaurants."
Central Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Glenside Farmhouse"Dit is waarskynlik die deel van die berg wat die meeste opsies bied vir 'n toeris. Daar is baie stapgeleenthede, goeie restaurante, hotelle en ander vermaak vir kinders."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"My heel eerste keer in Clarens gewees. Dis beeldskoon, vriendelik, gasvryheid, lekker kuierplek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Dit is rerig 'n lekker dorpie vir 'n wegbreek maar raak regtig baie besig en beknop wat goed is vir die besighede so mens werk om die spitstye."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Die Plaasstoep restaurant was baie vriendelik. Het die heerlikste ontbyt bedien het sommer 2 keer met die fietse soontoe gery net om hul ontbyt te kon geniet met die plaasatmosfeer. Met tuisgebakte brood en al."
Clarens, Drakensberg, South Africa
God's Gift Self-catering Cottage"Wonderlike toeriste dorp om weg te breek van die stad se geraas."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Dragon Peaks Mountain Resort"Must see. Go during summer. It won't let you down."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Berghouse and Cottages"Ongelooflik mooi. Wonderlike stap-roetes, ongelooflike natuurskoon."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Kahara Maluti Lodge"The town is quaint, artsy and beautifully situated in the mountains. Even over peak season, we still felt relaxed, safe and welcomed."
Clarens, Drakensberg, South Africa
By the Way Gastehuis"A pity about the potholes on the way there (R26), but no reflection on the guesthouse and town. Clarens is a great destination!"
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg het enkele eetplekke. Die omgewing is wel baie mooi om te sien."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"Parkering oor naweke raak 'n probleem weens die gewildheid van Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
414 Rose Cottage"Geniet die vibe in Clarens. Baie om te doen in die natuur."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Champagne Haven Chalet 1"This is a lovely resort and dinner in an absolutely stunning setting. Very safe and secure. "