Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Graceland Self-catering Cottages"'n Besige deel van die berge met baie aktiwiteite en lekker winkeltjies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Herberg-Klein"Clarens gaan agteruit. Grondpaaie absoluut onbegaanbaar. Stank hang oor plein veral by eetplekke. Straatoppervlaktes is in haglike toestand. Andersins is Clarens se natuurskoon nogsteeds asemrowend."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Berghouse and Cottages"Toerisme het afgeneem. Die parke is mooi versorg en skoon."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Odendaal’s Ridge"Lieflike omgewing, maar wat die dorp self betref, word daar 'n groter ophef van gemaak as wat dit werlik werd is."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Stoke House"I loved the place. Perfect for a birthday weekend. We thoroughly enjoyed ourselves."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Oranje Guest Farm"Baie lekker geëet by Fouriesburg Country Inn, mooiste omgewing."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
The Bell @ Fernwood"Daar is soveel om te doen in die omgewing. Die stop by die Valley Bakery en Die Drakensberg Brewery is al 'n instelling. Die round-trip met die helikopter vlug is 'n belewenis en sal dit graag weer in die winter wil doen. 'n Besoek aan die Champagne Valley/Cathkin Park gebied is altyd 'n wenner."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hannic's Retreat"Uitstekende omgewing. Baie restaurante. Veilig."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Meer inligting rakende wanneer feeste in Clarens aangebied word sal goed wees."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Periwinkle Blue"We were surprised at the variety of the square in town. Beautiful location with lots to do. Only about 20-30 minutes from Golden Gate, which is gorgeous and lots of hikes are available there."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"We love the tranquillity of the place. Just needs a proper butcher and supermarket."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Dit is 'n baie rustige en veilige dorpie om te kom ontspan en van die woelige stadslewe weg te kom. Daar is ook baie interessante winkeltjies om te besoek en heerlike restaurante om by te eet."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Pumula Central Drakensberg"Die plek is 'n moet op jou emmerskoplysie. Regtig, dis alles die moeite werd! Te danke aan die mooi uitsigte en hikes het ek verloof geraak! Dit is 'n vakansie werd. Veral as jy net wil rustig wees, lekker eet en lekker stap!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Lieflike plek. Pragtige toeristedorp."
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Cranberry Cottage"Vir 'n plattelandse dorpie is ek verras. Baie mooi."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"Klein plekkie. "Oppie stoep" se kos was heerlik. Rustige atmosfeer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Cottage 2"Pragtige dorpie omring deur berge. Restaurante en kunsgalerye. Oulike winkels."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"Clarens is a lovely little town and full of art galleries and wonderful mountains and hiking trails."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Odendaal’s Ridge"Veilige, baie lekker kuierplek met baie vriendelike diens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Lieflike omgewing en oor die algemeen vriendelike, toeristegerigte mense. Daar is so een of twee besighede, soos The Purple Onion en Biltong & Braai, wat hul hele jaar se omset uit een kliënt wil maak, maar die plekke wat toeriste wil uitbuit sal my beslis nie weer sien nie. Verder is Clarens baie aangenaam."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hopton House"Pragtige dorp. Warmerig deur die dag, koel in die aand. So maak maar voorsiening vir beide seisoene."