Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Willow Villas"Clarens is en bly een van die mooiste dorpies in Suid-Afrika."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"In vergelyking met vorige kuiers daar kon mens die nadraai van Covid sien deurdat sommige besighede dit ongelukkig nie kon maak nie. Daar is egter baie tekens van oplewing deur middel van nuwe boupersele ens. Die omgewing rondom Clarens bv Golden Gate is 'n fees na die reën in die Vrystaat."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Main Street The Loft & The Studio"Clarens het maar net ’n bekoring wat jou altyd laat teruggaan."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Was aangenaam verras met die hoeveelheid restaurante en akkommodasie beskikbaar in Fouriesburg. Dis ook 'n lekker basis om die omliggende gebiede te verken."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Old Mill Drift Guest Farm"Clarens het so biejie van sy sjarme verloor. Daar is 'n paar plekke wat toe gemaak het. Van die winkels het werklik mooi en oorspronklike goed. Dit is 'n lekker feestelike omgewing."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Odendaal’s Ridge"Beautiful town with so much to do. You need at least a week and a half to experience the beauty, wonders and the art route experience. Wonderful restaurants too, family friendly and full of fun"
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Fantastiese mooi wêreld met sy mooi berge en natuurskoon."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Blou Huis"Dit bly 'n asemrowende bestemming. Nie net is dit in 'n pragtige deel van ons land geleë nie, maar daar word baie interessante doendinge aangebied wat in almal se smaak sal voorsien."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Dis die mooiste deel van ons pragtige land."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Villa 176 @ Clarens"Lyk of die skoonheid van die dorp so bietjie agteruit gegaan het, maar seker verstaanbaar met die pandemie op hande."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Clarens, waar om te begin, ek kan nie wag om terug te gaan nie, definitief een van my gunstelinge in SA!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Ons is mal oor Clarens dis so 'n aangename dorpie met restaurante uit die boonste rakke."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Lieflike plek om vir 'n naweek weg te breek en te rus."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Clarens is ons hemel op aarde! Kan ek méér sê? Dankie, Goeie Vader, vir hierdie beeldskone plek in die Vrystaat!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Clarens is en bly 'n pragtige plek dwarsdeur die jaar."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Lilac Lodge / Purple House"Die pad tussen Bergville en Winterton is 'n nagmerrie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Pryse is buitensporig. Mense oor die algemeen nie vriendelik en behulpsaam nie. Inwoners is duidelik geïriteerd met toeriste. Hulle besef skynbaar nie dit is hul brood en botter nie. Clementines Restaurant kan hoog aanbeveel word vir top gehalte kos, aangename atmosfeer, goeie diens en billike pryse."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ongeag Self Catering House"Die dorp het baie agteruit gegaan en die gebrek aan toeriste inligting is 'n leemte wat tog maklik iets aan gedoen kan word."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Lekker dorpie, great winkeltjies en restaurante. En pragtige area."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Goeie oornagplek vir reise tussen verre noorde en Suidkus."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mountain Villa 238"Dit is hoekom ek altyd terugkeer na Clarens. Altyd lekker vir so 'n wegbreeknaweek."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Baie mooi en toerisme-vriendelik."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Meadow Lane Joy Cottage"A warm country village with lots to offer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Stonehaven Clarens"Nice and friendly and quaint, will visit again."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ongeag Self Catering House"Jy kan sien Covid het Clarens sleg getref. Baie plekkies nie 100% in operation nie."