Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Dit was 'n heerlike, ontspannende ondervinding. Daar is baie oulike winkels en lekker eetplekke. Dit het 'n vakansie-atmosfeer. Ons sal dit vir mense sterk aanbeveel. Die mense is baie vriendelik, hulpvaardig en bereid om te help. Ons was nou met ons 48ste huweliksherdenking daar en gaan gereeld na Clarence."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Clarens is a hidden gem and must-see for nature-lovers! Unbelievable views of the mountain ranges and lovely little shops in town with tremendous variety. Will definitely be back!"
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Baie mooi, net duur."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Moet na die Portugese restaurant gaan. Dit was ongelooflik. Vrydag vioolmusiek, Saterdagaand kitaar en sang. Moet bespreek. Glo my, julle sal nie spyt wees nie!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Clarens is a stunning Dorpie, the landscape is beautiful and although it's become a tourist town, the prices in town are not "touristy". I will definitely be going back."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"'n Pragtige dorpie wat mooi in stand gehou word. Dis net jammer dat 'n mens byna elke jaar uitsien om terug te gaan na 'n winkel en dan staan die plekkie leeg of iemand anders het ingetrek! Daar is egter heerlike nuwe winkels en die ou bekendes bly lekker om by te koop. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Amber Selfsorg"Daar is beslis baie ruimte vir verbetering. Altyd groot lekkerte om in Clarens te kuier."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Kiara Lodge"Clarens is 'n pragtige dorp met baie goed om te doen, te sien en te koop. Het dit baie geniet!"
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Baie klein dorpie met nie veel wat aangaan nie. Moet 'n ent uit die dorp ry om regtig iets te sien."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Mal oor die plek. Mense is gaaf. Ons sal weer Curry Bunnie Chow gaan een by Artist's Cafe en Bobotie by Die Kooperasie. Baie lekker gewees."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Gerieflik om 'n lang reis op te breek. Die pas is net redelik gevaarlik en bedrwyig met groot trokke, so nie so maklik om in en uit strate na verblyf te draai nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Jovali"Clarens is baie gefokus op die toeristemark, so dis bietjie duur om iets daar te koop. Nie al die winkeltjies nie, maar wel meeste van hulle. Die dorpie self is mooi en die berge in die omgewing (Golden Gate) is asemrowend."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Birch Cottage"Clarens is koning en staan glad nie terug vir enige ander toeristedorpie in SA nie. Selfs die pad vanaf Gauteng is opgradeer en jy kan nou maklik in net meer as 3 ure vanaf Pretoria na Clarens reis! Die enigste kritiek t.o.v. ons besoek aan Clarens was dat die braaihout, sowel as kaggelhout, wat ons by die onderste petrolstasie gekoop het, grasgroen, en dus onbruikbaar was! "
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Little Rock"Die munisipaliteit kan net asseblief iets aan die strate in Ladybrand doen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Meeste winkels onbetaalbaar duur, maar pragtige dorpie om deur te loop."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Vriendelike en opregte inwoners. Voel soos familie. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Mountain Sage Self-care"Dis 'n pragtige dorpie en baie rustig. Sal graag weer daarvan gebruik wil maak."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Collett House"Clarens is 'n baie oulike dorpie. Dit was ons eerste keer daar, het deur die Golden Gate Nature Reserve gaan ry, was baie mooi en kon soveel mooi foto's neem. Sondag het ons deur die dorp gaan stap. Dit was so lekker en mens voel so veilig! Daar is baie winkels om te besoek en al die winkel eienaars en/of assistente is so vriendelik en behulpsaam. Was 'n plesier om 'n naweek daar te spandeer!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Pragtig en regtig baie besonders."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Berghaven Cottages"Peaceful and beautiful place to visit for a relaxing break away."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Birch Cottage"Die gemeenskap regdeur Clarens ontvang en verwelkom mense met ope arms. Die Sondagdiens by die kerk was definitief 'n hoogtepunt van ons besoek."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Witsieshoek Mountain Lodge"Incredible, amazing, hospitable, servants, footprint into Gods nature."
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Top House"Die paaie het so bietjie meer aandag nodig. Ladybrand het pragtige ou geboue en is 'n baie rustige dorpie. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Courtyard Guest House"Puik. Sal 'n besoek aan Clarens altyd aanbeveel."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hopton House"Wonderful old world, we loved all the shops and the people are so friendly, love that place, the kids did water rafting and really enjoyed that."