Verified Reviews
St Helena Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Helena Bay
Rated 4.5 out of 5 based on 678 reviews.
Britannica Heights, St Helena Bay
Storm Petrel"Een woord: Awesome. Daar is nie woorde wat dit kan beskryf nie."
Britannica Heights, St Helena Bay
The Lazy Daisies"A definite destination for peace and quite. Beautiful sunrise and sunset."
"Pragtige plek, maar nie plek vir n groep mense wat net wil sit en kuier en ontspan nie, want geraas sal daar wees. "
"Stil plekkie waar rustige natuurskoon belangriker is as restaurante en inkopiesentrums. Alegria en De Palms is puik restaurante in die omgewing. "
"Eerste keer daar, maar sal definitief terugkeer. Was te kort gewees en het oulike restaurante."
"Sekerlik een van die Weskus se geheime wat baie goed bewaar is! Fantastiese skoon strande en lae kommersiële impak beteken dis nog 'n plek waarheen mens kan wegbreek sonder om deel te voel van 'n toerismenes."
"Daar is baie min om te doen in Britannia Baai, maar as jy 'n boot het, is dit net die plek om te gaan."
"It has great potential but shouldn't become too over-developed. The place will lose its tranquility."