Geverifieerde Resensie
Struisbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 633 resensies.
"Ek love Struisbaai. Ek voel gerus dat my kids met hul fietse rondry en rondstap. Die winkels se ure tydens Desember is van vroeg tot laat, wat baie nice is."
"Jy kan die hele Struisbaai en Agulhas verken oor 2 dae. As die weer sleg is, is daar nie veel om te doen nie."
"Quaint. Laid back feel, we were very new to the place and did'nt know much about what can be done in the area other than go to the beach or eat out. I suppose if we asked around we could have found out about "Things to do" in and around Struisbaai. Maybe a little more advertising? However the place in general is clean and well maintained. Its peaceful and friendly, with awesome views. It reminded me of my childhood days holidaying at the sea....... not a care in the world ;-) Sun, Sea, Sand!!"
"Dorp bied alles wat 'n persoon verlang. Die mense is vriendelik. Die dorp is rustig met genoegsame aktiwiteite vir oud en jonk. Ook baie ideaal vir die hengelaar."
"Ons het ook 'n baie lekker ervaring by die Sea Shack in Struisbaai gehad. Hul kos is heerlik, pryse baie billik en hul is baie gasvry. "
"Struisbaai is 'n pragtige, veilige, vriendelike en skoon dorpie, sal beslis weer daar gaan kuier."
"Struisbaai is al baie jare lank 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir ons en ons hoop om eendag daar te kan aftree."
"Baie lekker plek. Ek en my familie het die langnaweek terdeë geniet aangesien dit ons eerste keer in die plek was."
"What a friendly and welcoming town! The beaches are beautiful and safe. It is not too far from Arniston and Bredasdorp. Also close to the southern most tip of Africa - which is a must see. It is a great place to relax and enjoy the sea, sun and beaches. "