Verified Reviews
Summerstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Summerstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 93 reviews.
"Heerlik naby die see met klomp lekker dinge om te doen. Binne loopafstand vanaf goeie restaurante en eetplekke. Baie veilige en skoon strand."
"Easy to find your way around, pretty neighbourhood with nice open areas, safe places to walk and lots of fun things to do and places to visit."
"Dis baie skoon "Summerstrand" moet dit beklemtoon, netjies voel sommer lekker om rond te wandel in daardie geweste..."
"Ek dink Somerstrand is een van die beter areas in PE om verblyf te soek. Het wel gehoor dat daar deesdae heelwat geweld en inbrake is in die area. Gedurende ons verblyf in PE was daar 'n inbraak by 'n gastehuis in die straat waar Hobie Beach Guest House is. Ek glo wel dat die sekuriteit by Hobie Beach Gastehuis goed is en 'n inbraak nie malkik sal wees nie."
"Somerstrand is nie die mooiste in die land nie maar seker die beste in die omgewing. Toegang is ook heel maklik vanaf hoofweë."
"Reasonably clean and neat. Here and there people who litter on the beach, but one gets that everywhere in SA. Lovely sidewalks for walking and benches for sitting - great idea."
"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "
"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."
"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."