Verified Reviews
Tulbagh
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Tulbagh
Rated 4.5 out of 5 based on 396 reviews.
"Pragtige dorp. Mens kan ook aankope op die dorp doen as jy iets vergeet het."
"Tulbagh is a stunning, cultural little place. Always good to visit. Lovely restaurants and trendy people."
"Tulbach is een van die mooiste dorpe in SA tussen die asemrowende berge, en jy sien die harde werk wat die boere en hul werkers op die plase verrig, deur net na die skoonheid van die landerye en groen aarde met sy rykheid vir die mensdom bied, dankie daarvoor. Die museums met al hulle geskiedenis die restaurante en die vriendelike inwoners en werkers. Voortreflike toerisme-aantreklikheid, sowaar"
"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."
"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."
"Oulike dorpie en vriendelike inwoners. Ongelukkig was sommige van die besienswaardighede en veral plaastalle en deli's nie altyd oop tydens ons besoek nie (of dalk het hulle net laat oopgemaak)."
"Tulbagh is the place to be. Baie mooi natuur. Tulbagh sal goeie toeriste dorp uit maak."
"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."
"Tulbagh is 'n pragtige dorpie en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad."
"Gaan doen die wynproe, besoek plase. Gaan Drostdy toe. Ry Gouda toe. Besoek Twee Jonge Gezellen, Wavern, die winterhoek berge. Stap Kerkstraat af. Moenie Tulbagh mis op jul roetes nie!"
"Not really much to see in Tulbagh, it's more for people that just want to relax and don't really like exploring the outdoors."