Geverifieerde Resensie
Umdloti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umdloti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 153 resensies.
"It is the perfect beach place for us - just a pity about the damage and sewage in the roads, as we love to walk everywhere. Looking forward to going back once all is fixed - those poor poor people."
"Umdloti is a lovely little seaside village. Perfect for retirement or holidays"
"Baie stil plekkie, nie veel om te doen nie, maar die regte plek om net te ontspan."
"Baie lekker plekkie vir 'n seevakansie, strand is loopafstand en swemstrand is perfek, ons gaan beslis weer vir volgende jaar Maart bespreek. Ons het dit baie geniet."
"The beach is very rocky and not a swimming beach. We went to Ballito to surf and swim."
"Ons het dit buite seisoen geniet, maar ek dink dit kan nogal besig raak in hoë seisoen. Maar, dit bied alles wat jy graag wil hê."
"The beaches, restaurants and shops were all so amazing. The Spar offered a divine service of transporting you and your shopping right to the door. An excellent location for a holiday."
"Strand is baie vuil en word nie skoongemaak nie! Net die paaie word skoongemaak. Dis 'n jammerte dat ons met sulke munisipaliteite moet sit. Strand is vol papiere, doppies, hoenderbene, sigaret stompies, ens."
"Umdloti is a lovely sea side town with a great beach and friendly locals. When I go back to KZN I will only stay in Umdloti!"
"Uitstekende omgewing met lekker swemstrande en gesellige eetplekkies."
"Baie dankie vir Umdloti Letting vir hul vriendelike diens. Umdloti is 'n skoon en netjiese strand dansky inwoners wat skoonmaak. Ongelukkig kom daar te veel mense oor naweke van ander plekke, wat nie woon in Umdloti nie, om daar te kom swem en word daar gedrink en geraas op straat voor Cozumel tot laat in die aande."