Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (132)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (130)

Resensies van Umdloti

4.7 / 5  
volgens 175 resensies
Lees regte resensies van Umdloti van 175 geverifieerde gaste.
Indien jy Umdloti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umdloti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umdloti akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umdloti Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umdloti Akkommodasie

127 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti is 'n sakpas-selfsorgvakansiewoonstel op KwaZulu-Natal se Dolfynkus in die gewilde vakansiedorp, Umdloti. Die woonstel spog met manjifieke uitsigte oor die Indiese Oseaan waar walvisse en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Selection Beach, Umdloti

Die Strandhuis bied selfsorgverblyf in Umdloti, 'n klein dorpie langs die warm Indiese Oseaan. Dis net 11 km suid vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 25 km noord vanaf Durban. Die Strandhuis het 4 aparte sel...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 100
R825
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Selection Beach, Umdloti

Beach Melody and Music is 'n klein oord van Umdloti geleë, en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 kothuise op 'n perseel met gedeeltelike see-uitsigte. Hier kan gaste 'n lekker skemerkelkie of braai geniet, voëlk...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 200
R1 870
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umdloti

Situated in Umdloti, By die See is 'n ruim selfsorgwoonstel aan die kus en het slaapplek vir 6. Dié woonstel beskik oor 3 kamers met dubbelbeddens en daar is 2 badkamers met baddens of storte. Gaste moet asb. hul ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Selection Beach, Umdloti

Dolphin Coast Guesthouse se span verwelkom gaste na hul pragtige oord. Dit is in Umdloti geleë en dien as 'n ideale ligging vir ontspanning. Die gastehuis is op die strand en is net 12 km vanaf King Shaka Internasi...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

Umdloti Beach Pad is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks langs die strand in Umdloti, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na dorpsverblyf met 'n lekker dorpie-atmosfeer. Dit is naby die stra...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

404 Cozumel Beachfront Magic bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n uitsig oor Umdloti Beach en die getypoel. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is in 'n strandfront-kompleks in die kusdorp Umd...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umdloti

901 Umdloti Beach Resort is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks langs die strand in Umdloti. Dié kompleks bied 7 restaurante, 'n poskantoor en 2 winkelsentrums. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggr...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Selection Beach, Umdloti

Spindrift Guest House skuil in 'n afgeleë, subtropiese tuin wat met 'n inheemse woud en volop voëlspesies omring word. Dié lieflike gastehuis is in Umdloti, net 200 m van die strand af geleë. Verblyf word in 3 ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Selection Beach, Umdloti

19 The Waterfront is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Die kompleks is ideaal geleë oorkant die straat van die strand af. Hierdie woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umdloti akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za