Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Umhlanga
4.7/5
volgens 384 resensies

Lees regte resensies van Umhlanga van 384 geverifieerde gaste.

Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga akkommodasie

Bladsy 23 - 372 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense

The Capital Pearls bied B&B-verblyf in Umhlanga. Die hotel is 200 m vanaf die Whalebone-pier en Umhlanga-strand. ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense

Licorna Beach Vakansie Woonstel 11 is by die strand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf vir 4 gaste in Umhlang...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense

Licorna Beach Vakansie Woonstel 21 is op die strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste in Umhlanga...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)

15 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Persoonlike Kluis
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)

11 Bronze Beach is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n boheemse tema in 'n veilige kompleks in die hartjie...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)

19 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kom...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Persoonlike Kluis
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 412
per nag (plek vir 5)

C9 Salamander bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Umhlanga. Die kompleks is stapafstand vanaf...

Swembad
Braaiplek
Swem
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 412
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

423 Breakers bied bekoorlike selfsorgverblyf in Breakers Resort in Umhlanga, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Die woo...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)

4 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks op Umhlanga se...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Persoonlike Kluis
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)

307 Bermudas bied selfsorgverblyf in die veilige Bermudas-kompleks in Umhlanga Rocks. Die kompleks spog met direkte...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem