Geverifieerde Resensie
Uvongo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 374 resensies.
"Uvongo self is 'n baie oulike plekkie en baie ander plekke daar naby wat ook besigtig kan word."
"Uvongo se strand was vreeslik vuil. Ons het as gesin bietjie verder elke dag gery en na Ramsgate of Southbroom se strande toe gegaan. Dis baie meer kindervriendelik en vir seker baie skooner!"
"Baie lawaaierig met taxi's en mense wat alkohol misbruik by die getypoel oor naweke. Hulle gebruik selfs die publieke area as 'n toilet, alhoewel daar fasiliteite beskikbaar is wat skoon en netjies gehou word."