Verified Reviews
Van Riebeeckstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Van Riebeeckstrand
Rated 4.5 out of 5 based on 72 reviews.
"Geen, behalwe dat die wegbreek die moeite werd was en dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek. "
"Kan nie juis praat oor Riebeeckstrand nie, maar Melkbosstrand is 'n lieflike plekkie."
"Mooi, maar baie winderig. Baie sentraal vir ons wat tussen Kaapstad en Malmesbury moet reis."
"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "
"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."
"Daar kan meer gedoen word om die strand op te knap. Bietjie valerig. Soms 'n vreeslik stank in die lug."
"Daar is ietwat rommel wat op die strand lê, maar nie te veel nie. Voel veilig."
"Veilig en kan mens lang wandelings geniet. Almal wat ons langs die see gekry het was baie vriendelik."
"Stunning wide country beach. Quiet suburb with excellent public bus service. A lovely place to stay."