Geverifieerde Resensie
Van Ryneveld
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Van Ryneveld bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
"Van Ryneveld het sy eie bekoring wat jou altyd bybly."
"Die strand is mooi en is naby baie pragtige dele en besienswaardighede in die omgewing."
"I loved everything about the place. You are amazing. Thank you and I will be back."
"Ek glo daar is seker mooi plekke, maar ek het nie veel rondgekyk nie. Waar ek was, was dit onveilig."
"Ons het slegs familie gaan besoek maar was verbaas oor hoe baie daar te doen was. Lekker restaurante en die strand sommer naby. Die omgewing is nou pragtig nadat die area by die strand opgegradeer is met die looparea. "