Verified Reviews

Vanrhynsdorp

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Vanrhynsdorp

Rated 4.1 out of 5 based on 341 reviews.

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Van Rhynsdorp seems to a fairly neat town although more could be done about the rubbish lying next to the road approaching from the Calvinia side of town."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Was te kort daar om rond te beweeg, maar een, maksimum twee nagte, sal vir my genoeg wees."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"ZAR restaurant/kroeg is 'n lekker 'local' kuierplek."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Kuier altyd lekker op Vanrhynsdorp met hul vriendelike mense. "

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Seems like a real one-horse town. Street signage is a bit of a problem."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Besoek die Maskamberg en drink die fontein water!"

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Vanrhynsdorp is 'n klein goudmyn en behoort meer aandag te kry!"

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Rustige plek om kop neer te lê vir 'n aand."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"As jy wil rus van die remoer van die stad dan stel ek voor Van Rhynsdorp."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"We will be back."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Die dorp is skoon en netjies. Kon orals rondstap, sonder om bedreigd te voel. Gifberg is 'n wonderlike uitrit. Pragtige omgewing en besienswaardighede binne 50 km."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Definitief aan te beveel! Veral met die uniekheid van die plantegroei en die omliggende interessante plekke soos Oorlogskloof en die Gifberg! Veral in die blomseisoen."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Great place for wine and relaxing. "

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Beautiful small town."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Die dorp kan doen met 'n groot, netjiese supermark."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Dit egter 'n goeie halfweg vir die lang afstande tussen Kenhardt en Vanrhynsdorp."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Small, attractive town next to the N7 highway with some nice looking restaurants and shops. A convenient stopover if travelling towards Cape Town from the northern end of the West Coast."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Was baie verras oor die dorp."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Halfpad tussen Noord-Kaap se groot dorpe en Kaapstad. Dorp het sy unieke karakter."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Baie netjiese dorp. Die hotel bedien heerlike ontbyt en die personeel is baie vriendelik."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Klein, netjiese dorp, en het heerlike vleis by die slaghuis gekoop en 'n heerlike bottel wyn by die drankwinkel!"

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Wonderlike plek met wonderlike mense! My hart is verlief op die plek."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"In blomme-tyd is dit 'n lieflike bestemming!"

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Klein dorpie, maar die mense is baie hulpvaardig en vriendelik."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Dit was vir ons gerieflik sentraal op ons blommetoer. Naby genoeg aan Nieuwoudtville en die kokerboomwoud. Met ons aankoms was dit nat en ons is afgeraai om die grondpaaie Gifberg en Maskamberg toe te verken. Nog 'n besoek aan Nieuwoudtville was welkom."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"In blommetyd beslis ja."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Besoek Vanrhynsdorp omtrent jaarliks. Die mooi dorp in sy pragtige omgewing het ongelukkig die afgelope paar jaar agteruit gegaan. Dit is veral die strate (uitgesonderd die deurpad na Calvinia) wat tot 'n haglike toestand verval het. Dit is 'n gegoede gemeenskap en mens kan net hoop dat die plaaslike owerheid die dorp sal regruk!"

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"The town has a lovely feel about it. The information centre lady was very helpful. The succulent nursey was well worth a visit. Definitely a place we would like to visit again. Maybe a trip to the Gifberg which we did not have time for."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Ideale dorp om oor te slaap in die lentetyd om blomme te gaan kyk."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers