Geverifieerde Resensie
Vosburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vosburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 127 resensies.
"'n Vreeslike oulike, stil en rustige plekkie, een van die netjieser Karoo-dorpies."
"Die dorp is besig om 'n hernuwing te beleef, pragtige ou geboue, huise en die mooiste kerk. Dit is 'n ware Karoo juweel, maar redelik onbekend."