Verified Reviews
Warner Beach
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Warner Beach
Rated 4.5 out of 5 based on 69 reviews.
"Ek hou baie van die ligging - dit is stil en rustig, maar het die nodige winkels en plekkies om te besoek. "
"Warner Beach het 'n heerlike getypoel om in te swem. Warner Beach is nie 'n offisiële swemstrand nie, meer vir branderplankryers. Winkelspruit is 'n offisiële swemstrand met reddingspanne aan diens."
"Rustige en vriendelike atmosfeer. Eerste keer daar en sal beslis weer gaan."
"Beautiful area and shops and entertainment are right at your fingertips. Beautiful scenery."
"This is the ideal spot for adventure seeking guests. Shark cage diving, surfing, snorkelling, diving , deep sea fishing and much more."
"Alhoewel ons oor Paasnaweek die area besoek het, was ons baie verbaas dat Warner Beach baie stil en rustig was en nie volgepak met vakansiegangers en baie verkeer nie. Sal weer daar aandoen."
"Dit is skoon en nie te besig nie. Jy is steeds tussen mense maar daar is genoeg spasie. Niemand vertrap mekaar nie. Daar is toesig oor die hele strand en daar word mense na jou gestuur vir veiligheidsredes indien die see te rof is die dag om jou te waarsku in die minder besige dele."