Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
"Die dorp self is 'n nes van vieslike gemors. Die oorde baie lekker, maar die pad na die bronne is vol slaggate!"
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ons Wegkruip Plekkie"Alhoewel Leeupoort 'n baie lekker bestelling is, is dit meer van 'n gemeenskap as 'n toeristebestemming"
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Paaie was bietjie 'n uitdaging weens die baie reën, verder geen klagtes."
"As jy net wil oornag en die opvoedkundige sessie bywoon kan ek dit aanbeveel. Verder kan jy net braai en swem. Daar is geen verdere aktiwiteite om te doen nie."
"Hou van die plekkie. Hier grootgeword. Naby vir benodighede as jy moet ry."
"Vaalwater is 'n klein dorpie maar daar is baie besienswaardighede! Beslis die moeite werd om daar te gaan bly in 'n mooi lodge."
"Maak seker dat jy van tyd vergeet wanneer jy die Waterberge besoek, tyd is glad nie 'n faktor nie. En ontspan en geniet elke oomblik."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Paaie kan net bietjie opgeknap word. En winkel is vrek duur. Sal dalk aanbeveel om soos mense uit te vat na Uitkyk toe."