Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Waterberg

Kom tot Rus

"Heerlike omgewing en lieflike weer."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Rustgevonden

"Always great going to Leeupoort."

Bela-Bela, Waterberg

Bergsig Guesthouse

"Ideale wegbreek om die stilte van die bosveld te ervaar."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Wharthog Corner Leeupoort

"Ons het so welkom gevoel en al die mense in Leeupoort is baie vriendelik!"

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Pragtige omgewing om die Waterberge te verken."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Tarentaal Nes

"Ons oorweeg dit om daar af te tree. Is so rustig en veilig daar."

Waterberg

Mountain View Bush Lodge

"Mooi stukkie wêreld."

Waterberg

Tamboti Retreat

"Dis pragtig! 2.5 ure uit Johannesburg, om die draai."

Waterberg

Grootfontein Nature Reserve

"Ons is binnekort weer daar wees."

Bela-Bela, Waterberg

Buyskop Lodge, Conference and Spa

"It's a nice place with a vibe I like visiting Bela-Bela."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Rustgevonden

"Die beste plek om net te ontspan en weg te breek van die stad se besige lewe"

Waterberg

Madikela Game Lodge

"Love the Waterberg, especially the mountain bike trails at Lindani and Summerplace. Will stay there as well in future."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Bushbaby

"Signal bietjie sleg, maar niks kan gedoen word nie."

Waterberg

Loodswaai Boshuisie

"Altyd lekker in die berge of naby aan die berge."

Bela-Bela, Waterberg

Flamboyant Guesthouse

"For a fun and relaxing break, this is the place to visit."

Waterberg

Hadeda Lodge

"Ons het alles op safari gesien, behalwe renoster. Mabaligwe is tops."

Waterberg

Leopard Ranch

"If you're looking for some alone time to do nothing and just recuperate this is the place to go. There isn't much to do there but enjoy the sounds of nature and have a peaceful few days away."

Waterberg

Mabalingwe Caravan Park

"Heerlike wegbreek-area, veral vir Pretorianers."

Vaalwater, Waterberg

Rock Lodge Vaalwater

"Middelpunt van die waterberg-biosfeer"

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Edube1356

"Safe and worth the money."

Bela-Bela, Waterberg

Valencia 7 A

"Valencia is gerieflik naby Bela-Bela vir "shopping". Dit is ook baie naby 'n interresante plaasstal."

Thabazimbi, Waterberg

Thanizimbi Game Farm

"Easy drive from Johannesburg and the Waterberg Mountain range is beautiful."

Waterberg

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

"Die reservaat is kleiner as van die ander bekende parke in Suid-Afrika. Dit maak dit 'n uitstekende plek om gereeld wild te sien. Idwala View het 'n wildrit voertuig, wat beslis 'n bonus is."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Some very nice Padstals on the road from Joburg to Mabalingwe. Be sure to make some stops along the way."

Waterberg

Gallery Inn

"There is a mall that has ample shops (Checkers, Clicks, Ocean Basket, Wimpy etc.) for supplies."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Edube1356

"Stil, rustig, ongelooflike mooi bosveld en die diere is so mak."

Bela-Bela, Waterberg

Stay @ Go Bela Bela

"Bela-Bela is 'n baie lekker dorpie om in te kuier."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote