Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 1591 reviews.

Modimolle, Waterberg

Bosveld Wegbreek Safaris

"Baie toeriste-aantrekkings en kwaliteitgholfbane in die nabye omgewing."

Waterberg

De Vrolike Vark

"Mabalingwe self is 'n pragtige reservaat. Restaurant was baie netjies, mooi met heerlike kos en goeie diens. Wildsrit was baie lekker en leersaam en veldgids was 'n uitstekende gids met baie kennis, vriendelik en dit was die hoogtepunt van ons hele vakansie."

Modimolle, Waterberg

Ho Thabela

"Not too far away but still feels like a getaway."

Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Baie agteruit gegaan die dele wat ek gesien het."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Beautiful reserve. Saw an abundance of animals without even leaving our unit. The drives were also very rewarding. Staff were all very friendly and helpful at the reserve. Will be back."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Teleurgesteld in die kliëntediens."

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"Bela-Bela is a great stay."

Mookgopong, Waterberg

Nyala Bush Villa

"Baie vriendelike mense."

Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Pragtige omgewing."

Waterberg

Nageng Lodge Mabalingwe

"Pragtige bosveld-bestemming naby Pretoria."

Waterberg

Paradise Safari Lodge

"Die ligging is fantasties, die beeldskoon, rustig en baie luuks. Ons kan nie kla oor enige iets behalwe slegte komminukasie op die stadium nie."

Modimolle, Waterberg

Kleine Kaap Lodge

"Skoon dorp en al die winkels het wat jy nodig het."

Waterberg

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

"Sal eerder 'n ander bestemming oorweeg. "

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

"It's a very nice place to visit."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"We will consider Leeupoort Vakansiedorp again for a breakaway. They can maybe consider some more activities for teenagers, as there was only jukskei for them to play."

Waterberg

Zebra Bush Lodge

"Heerlike wegkomkans uit die stad."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Ons ken slegs die besighede in die dorp. Genoeg winkels om jou in besig te hou, kan ook lekker eet by restaurante. Ken nie die omgewing nie."

Waterberg

Langkloof 1919

"Pragtige omgewing en naby Pretoria. Kortafstand om te reis vir 'n naweek."

Waterberg

Tamboti Retreat

"Beautiful place to visit."

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"Service was good, we really enjoyed our day."

Waterberg

Makhato Lodge 52

"Gemaklik naby die stad vir 'n vinnige wegbreek."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers