Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wellington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wellington akkommodasie
Bladsy 11 - 39 lekke plekke om te bly
Villa Cuore het 'n privaat ingang en is op die onderste verdieping van die eienaar se woning in Paarl, Wes-Kaap. Di...
Perle Du Cap Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in die Paarl met 'n pragtige uitsig op die Drakensteinberge. Dié g...
Hierdie gastesuite met 'n sentrale ligging is hoog teen die hange van Paarlberg en is die perfekte basis vir gaste ...
Kloofhuis is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n historiese agtergrond in Paarl. Dit is meer as 'n eeu oud en spog...
Paarl Backpackers bied bekostigbare verblyf in die sentrale deel van die Paarl en is naby die meeste geriewe geleë....
OranjeMeul is 'n pragtige en stylvolle selfsorgvakansiehuis in die Paarl. Dit is die perfekte wegbreek-opsie vir 'n...
Avo Tree Guesthouse bied gerieflike verblyf in Esterville, Paarl, en is perfek vir reisigers wat op soek is na 'n r...
Studio Blue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die Paarl, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartji...
Doran Vineyards Manor House is op ’n wingerd in Voor-Paardeberg, Windmeul en bied gehalteverblyf in 3 eenhede. Dit ...
The Avenues bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die...